# Local health authorities say Israeli fire and airstrikes killed at least 12 Palestinians today across the enclave. At least five of them occurred near two aid sites operated by the U.S.-backed Gaza Humanitarian Foundation. Medics at Al-Awda Hospital in the central Gaza Strip said at least three people were killed and dozens wounded by […]
# President Cyril Ramaphosa het na Kananaskis, Kanada, vertrek om die 2025 G7-leiersberaad by te woon. Hy sal bilaterale gesprekke voer met die Kanadese premier Mark Carney, die Duitse kanselier Friedrich Merz, en ‘n tweede keer met president Donald Trump ontmoet. Die beraad fokus op energiesekerheid, innovasie en sterk mineraal-voorsieningskettings. Ramaphosa beoog om G7-pogings in […]
# President Cyril Ramaphosa has departed for Kananaskis, Canada, to attend the 2025 G7 Leaders’ Summit. Ramaphosa will hold bilateral talks with Canadian Prime Minister Mark Carney, German Chancellor Friedrich Merz, and a second meeting with US president Donald Trump. The summit focuses on energy security, innovation, and strengthening mineral supply chains. Ramaphosa aims to […]
# Israel en Iran het laasnag tot vanoggend hernude missielaanvalle op mekaar uitgevoer. Dit volg nadat Israel sy verrassingsaanval teen sy belangrikste vyand uitgebrei het met ‘n aanval op die wêreld se grootste gasveld. Teheran het kern-gesprekke met die VSA afgelas. Volgens Washington was dit die enigste manier om Israel se bombardemente te stop. Waarskuwingsirenes […]
# President Donald Trump se langverwagte militêre parade is gister in die strate van die middestad van Washington gehou. Dit was ook Trump se 79ste verjaardag. Die viering van die Amerikaanse leër se 250ste herdenking is egter gekenmerk deur ‘n dag van geweld en onenigheid. In die ure voor die parade begin het, het honderdduisende […]
# Israel and Iran launched fresh missile attacks on each other overnight into this morning. This comes as Israel expanded its surprise campaign against its main rival with a strike on the world’s biggest gas field. Tehran called off nuclear talks with the US, that Washington had said were the only way to halt Israel’s […]
# President Donald Trump’s long-sought military parade rolled through the streets of downtown Washington yesterday. It was also Trump’s 79th birthday. However, the celebration of the U.S. Army’s 250th anniversary was marred by a day of violence and discord. In the hours before the parade began, hundreds of thousands of Americans marched and rallied in […]
# ‘n Gewapende man wat hom as ‘n polisiebeampte voorgedoen het, het gister ‘n senior Demokratiese wetgewerslid en haar man in ‘n oënskynlike polities gemotiveerde sluipmoord vermoor. Die goewerneur van Minnesota, Tim Walz, sê die gewapende man het ook ‘n tweede wetgewerslid en sy eggenoot gewond. Die polisie en FBI is op soek na die […]
# Duisende werkers is in Lesotho se klerebedryf afgelê weens ‘n dreigende 50-persent Amerikaanse invoertarief. Fabrieke in Maseru se Thetsane-nywerheidsgebied het bedrywighede vir minstens drie maande opgeskort weens bestellings wat opgedroog het. Vakbonde waarsku dat tot 20-duisend werksgeleenthede in gevaar is. Die regering het nog nie sy steun aangebied nie, terwyl fabriekseienaars skarrel om Suid-Afrikaanse […]