# Government, under its Presidency of the G20, has officially endorsed the Children20 as one of the formal engagement groups of the G20 Social Summit. Children20 is a dedicated platform for children and adolescents to co-shape policy recommendations that address interconnected challenges, including inequality, poverty, safety, and social protection. Sherpa and policy lead, Anzio Jacobs, […]
# US president Donald Trump has called for Chicago mayor, Brandon Johnson and Illinois governor JB Pritzker to be jailed, accusing them of failing to protect federal immigration officers. The country’s third-largest city has become the latest flashpoint in the Trump administration’s intensifying deportation campaign and crackdown on crime in Democratic-led cities. A lawsuit was […]
# Brittanje se uitvoere van plastiekafval na ontwikkelende lande het in die eerste helfte van hierdie jaar met 84-persent gestyg vergeleke met verlede jaar. Dit is volgens data van die Last Beach Cleanup. Die toename in uitvoere was hoofsaaklik na Indonesië en Maleisië. Die persentasie Britse plastiekafval wat direk na lande wat nie binne die […]
# Britain’s exports of plastic waste to developing countries soared by 84-percent in the first half of this year compared with last year. This is according to data from the Last Beach Cleanup. The increase in exports was mainly to Indonesia and Malaysia. The percentage of UK plastic waste going directly to countries not within […]
# Die Israelse premier Benjamin Netanyahu het die ooreenkoms van die eerste fase van die Gaza-20-punt-vredesplan as ‘n diplomatieke sukses en ‘n nasionale en morele oorwinning vir Israel beskryf. Die ooreenkoms sluit ‘n Israelse onttrekking uit die Gazastrook en ‘n gyselaars-gevangene-uitruiling in. Netanyahu sê dat hulle deur standvastige vasberadenheid, kragtige militêre optrede en die pogings […]
# Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, Samantha Graham-Maré, sê die hernubare energiebedryf bied ‘n deurslaggewende geleentheid vir Afrikalande om hul enorme hulpbronne te benut om te herindustrialiseer en waardige werksgeleenthede te skep. Die vasteland besit 60-persent van die wêreld se beste sonkragbronne, reuse-windpotensiaal en baie van die noodsaaklike minerale wat die wêreld se skoon […]
# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het bewerings ontken dat die regering die repatriasie van Suid-Afrikaanse Global Sumud Flotilla-aktiviste wat in Israel aangehou is, befonds het. Ses Suid-Afrikaners, saam met meer as 500 ander aktiviste van 45 lande, is verlede week deur Israeliese magte in internasionale waters vanaf 41 skepe ontvoer wat na […]
# President Donald Trump sê Israel en Hamas het ooreengekom oor die eerste fase van die 20-punt-vredesplan vir Gaza wat die spoedige vrylating van alle gyselaars moontlik maak. Die aankondiging volg op dae van onderhandelinge tussen Israel en Hamas in Egipte. Trump sê Israel sal sy weermag uit die Gazastrook na ‘n ooreengekome gebied onttrek. […]
# Israeli prime minister Benjamin Netanyahu described the agreement of the first phase of the Gaza 20-point peace plan as a diplomatic success and a national and moral victory for Israel. The deal includes an Israeli withdrawal from the Gaza Strip and a hostage-prisoner exchange. Netanyahu says that through steadfast resolve, powerful military action, and […]