# Die Hongaarse skrywer László Krasznahorkai het 2025 se Nobelprys vir Letterkunde gewen. Die Koninklike Sweedse Akademie het sy visioenêre en boeiende werk geprys, wat die krag van kuns te midde van rampspoedige en uitdagende temas verken. Steve Sem-Sandberg van die Nobelkomitee sê Krasznahorkai, aangespoor deur sy reise na China en Japan, is bekend vir […]
# President Cyril Ramaphosa sê dis onaanvaarbaar dat ontwikkelende lande hoër skuldkoste betaal as ontwikkelde lande, en noem dit ‘n aandrywer van wêreldwye ongelykheid. Hy het op die Europese Unie se wêreldwye forum in Brussel, België, gepraat oor die hervorming van internasionale finansiële instellings en onthul Suid-Afrika het ‘n G20-komitee gestig om welvaart-ongelykheid aan te […]
# Frankryk is vandag die gasheer vir ministers van Buitelandse Sake van Arabiese en Europese lande rakende gesprekke oor hulp aan die Palestyne sodra die Gaza-konflik tussen Israel en Hamas eindig. Israel en Hamas het vroeër ooreengekom oor ‘n wapenstilstand in Gaza om die oorblywende lewende Israelse gyselaars wat deur die Palestynse militante groep aangehou […]
# Hungarian writer László Krasznahorkai has won the 2025 Nobel Prize in Literature. The Royal Swedish Academy praised his visionary and compelling body of work, which explores the power of art amid apocalyptic and challenging themes. The Nobel Committee’s Steve Sem-Sandberg says Krasznahorkai, inspired by his trips to China and Japan, is known for telling […]
# President Cyril Ramaphosa says it is unacceptable that developing countries pay higher debt costs than developed nations, calling it a driver of global inequality. Speaking on reforming international financial institutions at the European Union global gateway forum in Brussels, Belgium, Ramaphosa revealed that South Africa has established a G20 committee to address wealth inequality. […]
# President Volodymyr Zelensky beskudig Rusland dat hy chaos in Oekraïne wil veroorsaak met die aanvalle op sy land se energienetwerk en spoorweginfrastruktuur. Moskou se magte het Oekraïne in 2022 binnegeval en het die afgelope weke lugaanvalle op Oekraïense energie-instellings en spoorwegstelsels geëskaleer. Hy sê hy stuur sy eerste minister en ‘n senior sanksie-raadgewer vroeg […]
# Die Indiese eerste minister, Narendra Modi, het aan sy Britse eweknie Keir Starmer gesê die verhouding het beduidende vordering gemaak, nadat hulle belowe het om ongeëwenaarde ekonomiese geleenthede te ontsluit. Starmer is op sy eerste besoek aan Indië as eerste minister, vergesel deur ‘n afvaardiging van 125 lede, nadat die twee lande in Julie […]
# President Cyril Ramaphosa het die Wêreldhandelsorganisasie versoek om handelstariewe te reguleer en multilaterale handelstelsels te verbeter om die manipulering van bestaande handelsbetrekkinge te beëindig. Hy het tydens die Europese Unie se forum in Brussel, België, beklemtoon die organisasie bly die enigste instelling wat globale handelsverskille kan bestuur. Ramaphosa bevestig ook Suid-Afrika se verbintenis tot […]
# France hosts foreign ministers from Arab and European countries today for talks on helping the Palestinians once the Gaza conflict between Israel and Hamas ends. Israel and Hamas earlier agreed a Gaza ceasefire deal to free the remaining living Israeli hostages held by the Palestinian militant group. It is a major step towards ending […]