# Die Grensbestuursowerheid sê een-duisend-596 ongedokumenteerde Malawiese en Zimbabwese burgers is suksesvol in ‘n 13-uur-operasie by die Beitbrug-grenspos geprosesseer. Personeel van die oweheid, amptenare van Binnelandse Sake en lede van die SAPD se afdeling vir openbare orde was betrokke. Die woordvoerder van die owerheid, Mmemme Mogotsi, sê die repatriasie van een-duisend-129 Malawiese burgers was ingesluit. […]
# Voormalige Amerikaanse presidente, afgetrede politici en bekendes het die opening van die Barack Obama Presidensiële Sentrum in Chicago bygewoon. Die sentrum is ontwikkel om ʼn lewende viering van gemeenskap en die belangrikheid van demokrasie te wees. Oudpresident George W Bush, Bill Clinton, en Joe Biden was teenwoordig, asook Oprah Winfrey, voormalige Duitse kanselier Angela […]
# The Border Management Authority says one-thousand-596 undocumented Malawian and Zimbabwean nationals were successfully processed during a 13-hour operation at the Beitbridge Port of Entry. The operation was carried out by BMA personnel, officials from Home Affairs and SAPS Public Order Police. BMA spokesperson, Mmemme Mogotsi, says the operation also included the repatriation of one-thousand-129 […]
# Former US presidents, retired politicians, and celebrities attended the grand opening of the Barack Obama Presidential Centre in Chicago. The Centre is designed to be a vibrant, living celebration of community and a stark reminder of the importance of democracy. Former president George W Bush, Bill Clinton, and Joe Biden were in attendance, as well […]
# Amerika se visepresident, JD Vance, sê die tydperk van 60 dae om ʼn finale ooreenkoms met Iran te bereik, soos in die pas ondertekende memorandum van verstandhouding uiteengesit is, het begin. Die ooreenkoms bestaan uit 14 punte, wat die opening van die Straat van Hormoes insluit, asook die vereiste dat Iran nooit ʼn kernwapen […]
# Zimbabwe se Parlement het ʼn omstrede wysigingswetsontwerp aanvaar wat die presidensiële termyn van vyf tot sewe jaar verleng. Die voorstel is deur 216 wetgewers aanvaar en 42 was daarteen. Dit gaan nou na die Senaat. Indien dit bekragtig en deur president Emmerson Mnangagwa onderteken word, verleng dit sy termyn met twee jaar. Die wetsontwerp […]
# US vice president JD Vance says a 60-day period to reach a final agreement with Iran, as set out in the newly signed memorandum of understanding, has begun. The US-Iran deal centres around 14 core points, including the reopening of the Strait of Hormuz and a requirement that Iran should never have a nuclear […]
# Iran se president, Masoud Pezeshkian, het die memorandum van ooreenkoms met die VSA, as ‘n geskiedkundige dokument beskryf en sê dit was die gevolg van nasionale veerkragtigheid, politieke redelikheid en verantwoordelike diplomasie. Die 14-punt dokument sit die bepalings uiteen vir ‘n verlengde skietstilstand, die heropening van die Straat van Hormoes, en ‘n verbintenis tot […]
# Zimbabwe’s Parliament has approved a controversial amendment bill to the Constitution that will extend the tenure of presidents from five to seven years. The proposal was backed by 216 lawmakers, while 42 opposed. The bill will now go to the Senate, and if passed, will be signed into law by president Emmerson Mnangagwa, extending […]