# ActionSA deputy president Mbahare Kekana says communities across the North West continue to face serious service delivery challenges. Speaking amid a ten-day provincial tour, Kekana highlighted poor water access, inadequate roads and struggling schools. The party blames the crisis on years of poor governance and calls for greater accountability. Kekana emphasised key priorities, including […]
# Die leier van die Vryheidsfront Plus, Cornè Mulder, sê betogings teen buitelandse burgers sonder geldige dokumente is verstaanbaar. Mulder het tydens ‘n toespraak in Durbanville, Kaapstad, gesê dat Suid-Afrika grensveiligheid moet versterk en immigrasiewette moet toegepas word. Mulder sê buitelandse burgers is welkom, mits hulle die land met die nodige visums of permitte binnekom. […]
# Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, sê die regering behoort te midde van wêreldwye onsekerheid, ‘n onbestede bedrag van tien-miljard-rand te gebruik om die algemene brandstofheffing in November tydelik te verlaag. Hy sê Suid-Afrika moet ook die manier waarop brandstofpryse vasgestel word hersien, plaaslike raffinaderye versterk en minder afhanklik wees van […]
# Die Patriotic Alliance, onder leiding van minister Gayton McKenzie, het ‘n algehele verbod op media-onderhoude ingestel voor die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum veroordeel die besluit en vra dat dit teruggetrek word. Kritici sê die beperking van mediatoegang ondermyn deursigtigheid en aanspreeklikheid tydens die verkiesingsveldtog. McKenzie het in Westbury, Johannesburg, […]
# Freedom Front Plus leader Cornè Mulder says protests against undocumented foreign nationals are understandable. Speaking in Durbanville, Cape Town, Mulder says South Africa must strengthen border security and enforce immigration laws. Mulder says foreign nationals are welcome, provided they enter the country with the necessary visas or permits. He argues that authorities must act […]
# The Patriotic Alliance, led by minister Gayton McKenzie, has imposed a blanket ban on media interviews ahead of the November 4 local government elections. The South African National Editors’ Forum has condemned the move, calling for the boycott to be withdrawn. Critics say restricting media access undermines transparency and accountability during the election campaign. […]
# Build One South Africa leader Mmusi Maimane says the government should use an unspent ten-billion-rand allocation to temporarily reduce the general fuel levy in November amid global uncertainty. Maimane says South Africa must also review fuel pricing, strengthen domestic refinery capacity and reduce reliance on imported crude oil. He called for better spending at […]
# Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê terwyl dit demokrasie versterk, maak koalisieregerings doeltreffende dienslewering dikwels moeilik vir burgemeesters en munisipale komitees. Ná die 2021 plaaslikeregeringsverkiesing was 66 munisipale rade sonder ʼn volstrekte meerderheid, wat die ANC in verskeie groot metro’s gedwing het tot minderheids-, koalisie- of opposisie-ooreenkomste. Ramaphosa sê die plaaslikeregeringstelsel het ernstige uitdagings, maar […]
# RISE Mzansi sê na jare se doelgerigte wanbestuur en metodiese korrupsie, is die meeste munisipaliteite op verskillende vlakke van wanfunksionering. Dit sluit metro’s in waar miljoene Suid-Afrikaners woon. Die party het sy bestuursplan vir sewe munisipaliteite bekendgemaak waar hy in November aan die plaaslikeregeringsverkiesing sal deelneem. Dit sluit Johannesburg en Tshwane in. Makashule Gana […]