# RISE Mzansi says after years of careful mismanagement and methodically executed corruption, most municipalities have fallen into different levels of dysfunction, including metros where tens of millions of South Africans live. The party has unveiled its governance plan for seven municipalities it will contest in the November local government elections, including Johannesburg and Tshwane. […]
# ANC President Cyril Ramaphosa says the National Water Crisis Committee will address the Bronkhorstspruit water crisis in Tshwane, where tap water has been declared unsafe to drink following an outbreak of gastrointestinal illness. Speaking during an ANC door-to-door campaign in Daveyton, Ekurhuleni, Ramaphosa apologised for the illnesses, citing poor water treatment must not put […]
# Die president van die ANC, Cyril Ramaphosa, sê die Nasionale Waterkrisis-komitee sal aandag gee aan die waterkrisis in Bronkhorstspruit, Tshwane, waar kraanwater as onveilig vir menslike gebruik verklaar is ná ‘n uitbraak van maagdermsiektes. Tydens ‘n ANC deur-tot-deur-veldtog in Daveyton, Ekurhuleni, het Ramaphosa om verskoning gevra vir die siektes en beklemtoon swak waterbehandeling mag […]
# Die Verkiesingskommissie het meer as 700 klagtes ontvang oor verkiesingsverwante inhoud voor volgende maand se plaaslike regeringsverkiesing. Die meeste hou verband met plasings op X. Hoofverkiesingsbeampte Sy Mamabolo sê sommige behels die ongemagtigde gebruik van foto’s deur kunsmatige intelligensie geskep, maar het nog nie die verkiesingsomgewing noemenswaardig ontwrig nie. Die OVK het ‘n ooreenkoms […]
# The Electoral Commission received over 700 complaints over election-related content ahead of next month’s local government elections, mostly linked to posts on X. Chief electoral official Sy Mamabolo says some involve unauthorised use of images via artificial intelligence, but have not yet significantly disrupted the electoral environment. The IEC has signed an agreement with […]
# Die Verkiesingskommissie is in ’n vennootskap met Google, Meta, Microsoft, TikTok en die organisasie sonder winsoogmerk, Moxii Africa, om waninligting te bekamp en die integriteit van volgende maand se plaaslikeregeringsverkiesing te beskerm. Hierdie gesamentlike inisiatief beoog om doelbewuste waninligtingsveldtogte asook skadelike inhoud op sosiale media en digitale platforms, tydens hierdie polities kritieke tydperk aan […]
# The Electoral Commission has partnered with Google, Meta, Microsoft, TikTok and non-profit organisation Moxii Africa to counter disinformation and safeguard the integrity of next month’s local government elections. The collaborative initiative aims to curb deliberate misinformation campaigns and harmful content across social media and digital platforms during the high-stakes political season. IEC chief electoral […]
# Die ANC verwelkom die Verkiesingskommissie se bevestiging dat 181 kandidate wat vroeër uitgesluit is, op stembriewe geplaas is in ses munisipaliteite in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en die Vrystaat. Dit volg nadat die Konstitusionele Hof die ANC se appèlaansoek gehandhaaf het teen ‘n Kieshof-beslissing wat die kandidate uitgesluit het. Die uitsluiting het gevolg nadat die […]
# Nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola gaan met provinsiale kommissarisse vergader om die gereedheid vir volgende maand se verkiesing te beoordeel, moontlike brandpunte te identifiseer en te verseker intelligensie, personeel en hulpbronne word behoorlik ontplooi om risiko’s te bestuur. Hy het in Pretoria gepraat nadat hy sy pos hervat het. Masemola sê politieke aanvalle en moorde […]