# Die globale inisiatief teen transnasionale georganiseerde misdaad sê politieke moorde hou ʼn ernstige bedreiging in vir die integriteit en bestendigheid van die verkiesingsproses in aanloop tot volgende Woensdag se plaaslikeregeringsverkiesing. Tussen 1 Januarie en 30 September vanjaar is 45 politieke aanvalle aangemeld waarin 43 mense dood is. Vandeesmaand alleen is nege politiek-verwante moorde aangeteken. […]
# The Global Initiative Against Transnational Organised Crime says political killings pose a serious threat to the integrity and stability of the electoral process ahead of next Wednesday’s local government elections. A total of 45 political attacks were recorded between January first and September 30th this year, in which at least 43 people were killed. […]
# Oudpresident Thabo Mbeki sê hy verwag dat die uitslag van die plaaslikeregeringsverkiesing tot meer koalisieregerings sal lei. Volgens onlangse peilings het die ANC se 40,2-persent in die 2024 nasionale verkiesing met minstens ses persentasiepunte gedaal, terwyl die DA minstens drie-persent beter doen. Die grootste stryd is in metro’s soos Johannesburg, Tshwane, Kaapstad en eThekwini. […]
# Former president Thabo Mbeki says he suspects that the outcome of the local government elections will result in more coalition governments being formed. Recent polls show that compared with its 40.2-percent share of the vote in the 2024 national election, the ANC has fallen by at least six percentage points, while the DA has […]
# The South African Local Government Association urges registered voters to choose ethical, capable and accountable leaders in the upcoming local government elections on 4 November. SALGA spokesperson Motalatale Modiba says voters have an important role to play in improving service delivery and holding municipalities accountable. Modiba also urged voters to monitor weather warnings and […]
# Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Regering doen ‘n beroep op geregistreerde kiesers om tydens die komende plaaslikeregeringsverkiesing op 4 November etiese, bekwame en verantwoordbare leiers te kies. Die woordvoerder van SALGA, Motalatale Modiba sê kiesers het ‘n belangrike rol om te speel in die verbetering van dienslewering en om munisipaliteite tot verantwoording te roep. […]
# Die DA eis geregtigheid ná die noodlottige skietvoorval waarin sy koukusleier in Metsimaholo, Thulani Mbana, gisteraand in die Vrystaat doodgeskiet is slegs ‘n week voor die plaaslikeregeringsverkiesing. Mbana was ook ‘n raadslid en het voorheen as lid van die burgemeesterskomitee vir Ruimtelike Beplanning en Menslike Nedersettings gedien. Die provinsiale polisiekommissaris, Solly Lesia, sê die […]
# The DA demands justice following the fatal shooting of its Metsimaholo caucus leader, Thulani Mbana, in the Free State last night, a week before the local government elections. Mbana was also a councillor and previously served as mayoral committee member for Spatial Planning and Human Settlements. Provincial police commissioner Solly Lesia says the motive […]
# Die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing vra alle kiesers om deel te neem aan die landwye Verkiesingstevredenheids-opname. Onderhoudvoerders doen dit volgende Woensdag tydens die munisipale verkiesing namens die Verkiesingskommissie by uitgesoekte stembusse in die land. Die RGN se woordvoerder, Alfred Thutloa, sê die opname sal gebruik word om kiesers se ervarings van die verkiesingsproses te […]