# Die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing vra alle kiesers om deel te neem aan die landwye Verkiesingstevredenheids-opname. Onderhoudvoerders doen dit volgende Woensdag tydens die munisipale verkiesing namens die Verkiesingskommissie by uitgesoekte stembusse in die land. Die RGN se woordvoerder, Alfred Thutloa, sê die opname sal gebruik word om kiesers se ervarings van die verkiesingsproses te […]
# Die Verkiesingskommissie mik daarna om al die stembriewe teen Vrydag gereed te hê vir volgende week se plaaslike regeringsverkiesing. Die hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, het aan eNCA gesê miljoene stembriewe moet herdruk word ná die Konstitusionele Hof se uitspraak ten gunste van die ANC. Die party het die uitsluiting van sy kandidate betwis nadat kandidatelyste […]
# The Electoral Commission aims to have all ballot papers ready by Friday ahead of next week’s local government elections. Chief electoral offical Sy Mamabolo told eNCA the reprinting of millions of ballots follows a Constitutional Court ruling in favour of the ANC. The party challenged the exclusion of its candidates whose lists were not […]
# The Human Sciences Research Council is calling on all voters to participate in the countrywide Election Satisfaction Survey. The survey will be conducted by interviewers stationed at selected voting stations across the country on behalf of the Electoral Commission on the day of the local government elections next Wednesday. HSRC’s spokesperson Alfred Thutloa says […]
# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng glo die komende plaaslikeregeringsverkiesing kan die politieke landskap in die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit verander. Jaco Mulder van die VF Plus sê alhoewel Midvaal op sekere gebiede goed vaar, is daar steeds gemeenskappe waar dienslewering veel te wense oorlaat. Hy sê indien die DA sy volstrekte meerderheid verloor, kan die […]
# The Freedom Front Plus in Gauteng believes the upcoming local government elections could change the political landscape in the Midvaal Local Municipality. The DA currently holds the majority in the municipality. The FF Plus’s Jaco Mulder says that although Midvaal performs well in certain areas, there are still communities where the level of service […]
# Die ANC-president Cyril Ramaphosa het meningspeilings en onlangse studies verwerp, wat daarop dui dat die party verder steun in die plaaslikeregeringsverkiesing aan die DA sal afstaan. Volgens Ipsos sal steun vir die ANC na verwagting verder daal tot slegs 31-persent – ’n afname van die 45,6-persent wat in 2021 behaal is. Die DA se […]
# ANC president Cyril Ramaphosa has dismissed polls and recent studies suggesting the party will lose more ground to the DA in the local government elections. According to Ipsos, support for the ANC is set to slip further to just 31-percent, down from 45.6-percent in 2021. The DA’s internal polling data suggests it could emerge […]
# Die SAKP veroordeel die moord op sy wyk 10-raadskandidaat, Ernest Fipaza, in Mbhashe, Oos-Kaap ten sterkste. Die party sê dreigemente in ander gebiede ondermyn vooruitsigte van ‘n vrye en regverdige verkiesing. Die SAKP het tydens ‘n Red October-veldtog gesê hy neem op 4 November vir die eerste keer sedert 1994 onafhanklik deel aan die […]