# Suid-Afrika vier vandag Internasionale Dag van Demokrasie en Build One South Africa sê 50-dae voor die plaaslike regeringsverkiesing ‘n stem vir ‘n kleiner party is nie ‘n verlore stem nie. Graham Charters van die party sê gevestigde partye baat by die wanopvatting dat slegs hulle ‘n werklike kans staan om te regeer. Hy sê […]
# Build One South Africa says voting for a smaller party is not a wasted vote as the country marks International Day of Democracy, 50 days before local elections. The party’s Graham Charters says old parties’ benefit from the myth that only they are viable. He says South Africa is in a coalition era, and […]
# Die Workers and Socialist Party sê die Suid-Afrikaanse Kommunistiewe Party se besluit om onafhanklik aan die komende plaaslike verkiesing deel te neem, is ‘n stap in die regte rigting. Die party waarsku egter die SAKP se voortgesette deelname aan die Drieparty-alliansie met die ANC is tans die grootste struikelblok vir eenheid binne die werkersklas. […]
# The Workers and Socialist Party says the South African Communist Party’s decision to contest the upcoming local government elections independently is a step in the right direction. However, it cautions that the SACP’s continuation of the Tripartite Alliance with the ANC is today the single most important obstacle to working-class unity. The Workers and […]
# Die Verkiesingshof sal moontlik vandag die ANC se aansoek teen die Verkiesingskommissie aanhoor oor die indiening van kandidatelyste vir die plaaslikeregeringsverkiesing in November. Die party beweer dat tegniese probleme met die kommissie se stelsel daartoe gelei het dat die besonderhede van 181 kandidate in ses rade nie voor die sperdatum van 28 Augustus om […]
# The Electoral Court is expected today to hear the ANC’s application, challenging the Electoral Commission over the submission of candidate lists ahead of the November local government elections. The party claims technical difficulties with the IEC’s system resulted in the details of 181 candidates in six councils not being captured before the 28 August […]
# African Transformation Movement het sy burgemeesterskandidate vir Gauteng bekendgestel vir November se plaaslike regeringsverkiesing en onderneem om korrupsie, swak dienslewering en munisipale verval aan te pak. Die party het kandidate in verskeie munisipaliteite aangewys, waaronder die parlementêre leier, Vuyolwethu Zungula, vir Johannesburg, Mncedi Ndzwanana vir Tshwane en Ernest Ndaba vir Ekurhuleni. ATM se woordvoerder, […]
# The African Transformation Movement has unveiled its Gauteng mayoral candidates for the 4 November local government elections, vowing to tackle corruption, poor service delivery and municipal decline. The party has fielded candidates across several municipalities, including Parliamentary leader Vuyolwethu Zungula for Johannesburg, Mncedi Ndzwanana for Tshwane and Ernest Ndaba for Ekurhuleni. ATM spokesperson Zama […]
# Die ANC sê berigte dat eerwaarde Frank Chikane ʼn regsaak teen die party aanhangig gemaak het, is vals en nie op feite gebaseer nie. Volgens ʼn uitgelekte vertroulike verslag is 51 aanbevole burgemeesterskandidate, insluitend Chikane, se name nie in aanloop tot die plaaslikeregeringsverkiesing in November by die Verkiesingskommissie ingedien nie. Die ANC se nasionale […]