# Die kabinet sê voorbereidings vir vanjaar se plaaslike regeringsverkiesing op 4 November is goed op dreef. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê samewerkingstrukture is op alle regeringsvlakke ingestel om te verseker die verkiesing is vry, regverdig, geloofwaardig en vreedsaam. Ntshavheni het die onlangse moorde op raadslede veroordeel en vra Suid-Afrikaners om intimidasie, […]
# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het beloof om die volgende vyf jaar minstens 500-duisend nuwe werksgeleenthede te skep indien die DA beheer behou in die plaaslike regeringsverkiesing. Hy sê die metro het die afgelope vyf jaar 418-duisend werksgeleenthede geskep, byna die helfte van alle nuwe werksgeleenthede in Suid-Afrika se agt metro’s. Hill-Lewis sê die […]
# Cape Town mayor Geordin Hill-Lewis has pledged to create at least 500-thousand more jobs over the next five years if the DA retains control of the city in the local government elections. He says the metro created 418-thousand jobs over the past five years, almost half of all new jobs across South Africa’s eight […]
# Cabinet says preparations for this year’s local government elections are progressing, with the polls scheduled for 4 November. Minister in the Presidency Khumbudzo Ntshavheni says coordination mechanisms across all spheres of government are in place to support free, fair, credible and peaceful elections. She also condemned the recent killings of councillors, and called on […]
# Activists and Citizens Forum sê bewerings van stemkopery binne die ANC bestaan al lank en vereis groter openbare ondersoek. Dit volg op onlangse bewerings deur ‘n lid van die party se Nasionale Uitvoerende Komitee, Nkosazana Dlamini-Zuma. Die forum beweer dat omkopery plaasgevind het tydens leierskapsverkiesings, insluitend 2007 se konferensie in Polokwane. Woordvoerder Dennis Bloem […]
# Die DA in die Wes-Kaap neem kennis van die ANC se erkenning dat voortdurende moorde en geweldsmisdaad gemeenskappe in die provinsie raak en dringend aandag verg. Gillion Bosman van die DA sê dit is egter nie genoeg om die probleem net te erken nie en vra ANC-lede in die provinsiale wetgewer om hul invloed […]
# Die DA het vandag sy kandidatelyste vir al 257 munisipaliteite en vier-duisend-484 wyke by die Verkiesingskommissie ingedien vir November se plaaslike regerings-verkiesing . Politieke partye het tot vanmiddag vyf-uur tyd om hul lyste in te dien. Ashor Sarupen van die DA sê kandidate het ‘n streng keuringsproses ondergaan om te verseker geskikte en toegewyde […]
# The Activists and Citizens Forum says allegations of vote buying within the ANC are longstanding and require greater public scrutiny. This follows recent allegations by ANC National Executive Committee member Nkosazana Dlamini-Zuma. The group claims the practice has occurred during leadership contests, including the 2007 Polokwane conference. The forum’s spokesperson Dennis Bloem alleges that […]
# The DA has officially submitted candidates for all 257 municipalities and all four-thousand-484 wards in South Africa to the Electoral Commission today ahead of November’s local government elections. Political parties have until 5pm today to submit their candidate lists. The DA’s Ashor Sarupen says candidates have undergone a rigorous selection process designed to identify […]