#Cilliers Brink van die DA in Tshwane sê hy is vol vertroue dat hy sy rol as die Demokratiese Alliansie se adjunk-federale voorsitter kan balanseer met sy veldtog om Tshwane-burgemeester te word. Brink, wat by die DA se federale kongres in Midrand verkies is, sê die verantwoordelikhede is hanteerbaar en vul mekaar aan. Hy voer […]
# The DA’s Cilliers Brink in Tshwane says he is confident he can balance his role as the Democratic Alliance’s deputy federal chairperson with his campaign to become Tshwane mayor. Brink, who was elected at the DA’s federal congress in Midrand, says the responsibilities are manageable and complementary. He argues that his national leadership position […]
# Die ANC sê hy is bekommerd oor onlangse mediaberigte wat voorgee om die uitkomste van die Spesiale Nasionale Uitvoerende Komitee-vergadering te weerspieël rakende die resolusie van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party om onafhanklik aan verkiesings deel te neem. Volgens die Sunday Times het die spesiale NUK-vergadering besluit om die dele van die party se grondwet […]
# The ANC says it is concerned about recent media reports purporting to reflect the outcomes of the Special National Executive Committee meeting regarding the resolution of the South African Communist Party to contest elections independently. According to the Sunday Times, the special NEC meeting resolved to invoke the sections of the party’s constitution that […]
# Unite for Change, ʼn politieke koalisie wat uit Build One South Africa, RISE Mzansi en die GOOD-party bestaan, sê hy het aansienlike vordering gemaak om die partye onder een vlag te verenig, maar het meer tyd nodig. Die partye het dus besluit om vanjaar afsonderlik aan die munisipale verkiesing deel te neem en later […]
# Unite for Change, a political coalition consisting of Build One South Africa, RISE Mzansi and GOOD Party, says it has made significant steps in consolidating the parties under one banner, but more time is needed. Therefore, the parties have determined that the best option is to contest this year’s local government elections individually and […]
# Die voormalige president, Kgalema Motlanthe waarsku die ANC in KwaZulu-Natal is effektief besig is om te sterf, wat kommer wek oor ‘n breër organisatoriese krisis. Motlanthe het diepgaande gebrekkige funksionering en die verval van strukture binne die provinsie aangehaal as gevolg van interne onbestendigheid. KZN het met 55,4-persent in 2019 en 17,6-persent in 2024 […]
# Politieke ontleders voorspel dat beide die ANC en die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party waarskynlik nie verkiesings sal wen nie as gevolg van verdeelde kiesersteun in die komende plaaslike regeringsverkiesings na mislukte alliansiegesprekke. Die politieke ontleder, Zamo Mbandlwa sê beide partye se steun kom uit dieselfde kiesersbasis, wat die fragmentasie verhoog. Hy het aan Newzroom Afrika […]
# Former president Kgalema Motlanthe has warned that the ANC in KwaZulu-Natal is effectively dying, raising concerns about a broader organisational crisis. Motlanthe cited deep dysfunction and declining structures within the province due to internal instability. KZN dropped by 55.4-percent in 2019 and 17.6-percent in 2024 in provincial support. The warning comes as the party […]