# Die Verkiesingskommissie sê voorbereidings vorder goed vir die kieserregistrasienaweek van 20 en 21 Junie. Uitvoerende hoof Sy Mamabolo het tydens die nasionale bekendstelling van die plaaslike regeringsverkiesing in Midrand, Gauteng, gesê byna 24-duisend registrasiepunte sal landwyd oopmaak om burgers toe te laat om te registreer en besonderhede by te werk. Hy bevestig meer as […]
# The Electoral Commission says preparations for the upcoming voter registration weekend on June 20 and 21 has advanced. Speaking at the IEC national launch of the 2026 Local Government Elections in Midrand, Gauteng, CEO Sy Mamabolo said that nearly 24-thousand registration stations will open nationwide to allow citizens to register and update details. He […]
# Die ANC sê die regstelling van plaaslike regering sal sy hooffokus wees voor die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November. Die party se nasionale uitvoerende komitee het agt onderpresterende munisipaliteite geïdentifiseer vir dringende omkeerplanne, terwyl hy politici opdrag gegee het om die lewering van paaie, water en elektrisiteit te prioritiseer. Die ANC-sekretaris-generaal, Fikile Mbalula het […]
# The ANC says fixing local government will be its main focus ahead of the 4 November local government elections. The party’s national executive committee has identified eight underperforming municipalities for urgent turnaround plans, while also directing its deployees to prioritise the delivery of roads, water, and electricity. ANC secretary-general Fikile Mbalula told the media […]
# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party is verenig en gefokus op die herstel van plaaslike regering voor die komende plaaslike verkiesing. Hy het ná die Nasionale Uitvoerende Komitee se vergadering gesê die party het planne aanvaar om sukkelende munisipaliteite te verbeter, infrastruktuurlewering te versnel en watertekorte aan te pak. Mbalula sê […]
# ANC secretary-general Fikile Mbalula says the party is united and focused on fixing local government ahead of upcoming municipal elections. Speaking after the National Executive Committee meeting, Mbalula said the party had adopted plans to improve struggling municipalities, accelerate infrastructure delivery and address water shortages. He says the ANC is also intensifying efforts to […]
# Die hoofekonoom van Momentum Investments, Sanisha Packirisamy, sê Moody’s se basislyn-aannames verwag dat die regering van nasionale eenheid sy termyn sal uitdien. Sy sê egter Moody’s het erken die komende verkiesingsiklus, insluitend die plaaslike regeringsverkiesing die 4de November, hou politieke en beleidsgevare vir Suid-Afrika in. Packirisamy sê terwyl Moody’s bewus is dat hervormingsmomentum in […]
# Momentum Investments’ Chief Economist, Sanisha Packirisamy says in Moody’s baseline assumptions the government of national unity is expected to see through its term. However, she says Moody’s acknowledges that the upcoming electoral cycle, including the local government elections scheduled for 4 November, presents political and policy risks in South Africa. Packirisamy says while Moody’s notes that reform […]
# Die Vryheidsfront Plus se leier, Corné Mulder, sê koalisies is onvermydelik voor November se plaaslike regeringsverkiesing, en die party ondersoek landwyd koalisie-keuses. Hy het in Centurion gesê hy sal nie met die ANC, die EFF of die MK-party op munisipale vlak saamerk nie. Mulder het aan die SABC gesê al is die VF Plus […]