# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, dring daarop aan dat die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party ‘n kameraad bly, en nie ‘n teenstander is nie. Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee het lede van die SAKP met dubbele lidmaatskap opdrag gegee om vir die ANC stemme te werf vir die plaaslikeregeringsverkiesing. Dit is in reaksie […]
# ANC Secretary-General Fikile Mbalula insists that the South African Communist Party remains a comrade, and not an adversary. The ANC National Executive Committee has directed dual members of the SACP to campaign for the party ahead of the local government elections. This is in response to the SACP’s decision to contest the elections independently. […]
# Die ANC het stappe gedoen om streng interne dissipline af te dwing voor die plaaslike regeringsverkiesing. Alle lede, insluitend diegene met dubbele lidmaatskap van die SAKP, is opdrag gegee om te verklaar of hulle vir die ANC sal veldtog voer, en waarsku enige optrede wat die verkiesingspogings ondermyn, sal gevolge hê. Sekretaris-generaal Fikile Mbalula […]
# The ANC has moved to enforce strict internal discipline ahead of the local government elections. The party has instructed all members, including those with dual membership in the South African Communist Party, to declare whether they will campaign for the ANC, warning any action undermining its electoral efforts will face organisational consequences. Secretary general […]
# Die SAKP se sekretaris-generaal, Solly Mapaila, het lede aangespoor om vas te staan teen ultimatums van sy alliansievennoot, die ANC. Hy het op ‘n nuuskonferensie gesê die SAKP sal by sy onafhanklikheid en beginsels staan te midde van toenemende spanning oor planne om onafhanklik aan die plaaslike regeringsverkiesing deel te neem. Mapaila waarsku teen […]
# South African Communist Party general secretary, Solly Mapaila, has urged members to remain firm against ultimatums from its alliance partner, the ANC. Briefing the media today, Mapaila says the SACP stands by its independence and principles amid rising tensions over plans to contest the 2026 local government elections independently. He warned against internal pressure […]
# Die onderwysersvakbond SADOU in KwaZulu-Natal sê die boodskappe op sosiale media oor ‘n oproep deur sy provinsiale sekretaris, Nomarashiya Caluza, is onwaar. Luidens die boodskap vra Caluza SADOU se lede om in die komende plaaslike regeringsverkiesing vir die ANC of die SAKP te stem. Caluza sê die verspreiding van dié leuens het ten doel […]
# Die Verkiesingskommissie sê hy loop gerieflik voor met tegniese voorbereidings vir die plaaslike regeringsverkiesing. Net meer as 3,1-miljard-rand is toegeken vir die 2026/27-boekjaar en die kommissie verwag om 4,7-miljard-rand te bestee, wat ʼn tekort van 1,6-miljard-rand laat. Dit sal gedeeltelik gedek word deur 1,1-miljard-rand wat van die vorige jaar oorgedra kan word, hangende goedkeuring […]
# The South African Democratic Teachers’ Union in KwaZulu-Natal says the messages circulating on social media about a call made by its provincial secretary, Nomarashiya Caluza, are false. According to the message, the Caluza has made a call about whether members of the union must vote for the ANC or SACP in the upcoming local government […]