# Die ANC in Johannesburg sê hy aanvaar die uitslag van vanjaar se plaaslike regeringsverkiesing en respekteer die keuses van die kiesers. Die party het egter teenstrydighede in sommige gebiede geïdentifiseer en het formele besware deur die verkiesingsproses ingedien. Mantombi Nkosi van die ANC het ook die voortdurende uitdagings waarmee inwoners moet saamleef, insluitend water- en elektrisiteitsvoorsiening, werkloosheid, behuising en swak munisipale dienste erken:
ANC in Johannesburg aanvaar die verkiesingsuitslag, maar is bekommerd oor teenstrydighede [KLANK]
ENG NkosiOnElectionOutcome