# Die IVP se burgemeesterskandidaat in eThekwini, Mkhuleko Hlengwa, sê hy is vasbeslote om verandering in die metro te bring. Hy is tans die party se nasionale woordvoerder en minister van Vervoer in die regering van nasionale eenheid. Die IVP staan sterk in KwaZulu-Natal. Die party het ongeveer 600 kandidate meer in die komende verkiesing […]
# IFP eThekwini mayoral candidate, Mkhuleko Hlengwa, says he is determined to bring about change to the metro. He is currently serving as the party’s national spokesperson and the deputy minister of Transport in the government of national unity. KwaZulu-Natal is the IFP’s stronghold. The party has increased the number of candidates it is fielding for […]
# The Institute of Race Relations says women voters could be key in determining the outcome of the local government elections on 4 November. Its latest poll shows the ANC still has stronger support among women, with 37-percent backing the party compared to 26-percent for the DA. The poll also indicates that 82-percent of women […]
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê vroue kiesers kan die sleutel wees wat die uitslag van die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November kan bepaal. Die jongste peiling toon die ANC het steeds sterker steun onder vroue, met 37-persent wat die party ondersteun in vergelyking met 26-persent vir die DA. Die peiling dui ook daarop dat […]
# Die IVP het Mkhuleko Hlengwa aangewys as sy burgemeesterskandidaat in eThekwini in die aanloop tot die plaaslike regeringsverkiesing in November. Die aankondiging is vanoggend in Durban gedoen. Hlengwa dien tans as adjunkminister van Vervoer en is ook die party se nasionale woordvoerder. Hy is sedert 2012 ‘n parlementslid. Die IFP-leier, Velenkosini Hlabisa, sê die […]
# The Inkatha Freedom Party has named Mkhuleko Hlengwa as its mayoral candidate in the eThekwini metro ahead of November’s local government elections. The announcement was made in Durban this morning. Hlengwa is currently deputy minister of Transport and the IFP’s national spokesperson. He has been a Member of Parliament since 2012. IFP leader Velenkosini […]
# Die United Progressive People Alliance sê inwoners van Hammanskraal moes byna twee weke lank sonder betroubare watervoorsiening klaarkom. Die party se burgemeesterskandidaat vir Tshwane, Abel Tau, sê hulle moes sonder basiese higiëne klaarkom. Hy sê die watertoevoer is eers herstel toe die ANC se president, Cyril Ramaphosa, die gebied besoek het, wat vrae laat […]
# DA-leier Geordin Hill-Lewis kritiseer president Cyril Ramaphosa oor sy uitlating in die ANC se verkiesingsmanifes dat ANC-bestuurde munisipaliteite ‘n voordeel inhou omdat burgemeesters hulle tot kamerade in die nasionale regering kan wend. Hy sê dit strook nie met die werklikheid of die gees van die regering van nasionale eenheid nie. Hill-Lewis sê Ramaphosa vra […]
# DA leader Geordin Hill-Lewis has criticised president Cyril Ramaphosa’s claim in his party’s local government manifesto that ANC-run municipalities will enjoy an advantage because their mayors can turn to a comrade in national government. He says this is contrary to the reality and the spirit of the government of national unity. Hill-Lewis says Ramaphosa […]