# Die ANC verwelkom die uitkoms van COSATU se 15de Nasionale Kongres en die resolusies wat aanvaar is. Een van die belangrike resolusies is dat die vakverbond die ANC en die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party in die plaaslikeregeringsverkiesing in November sal ondersteun. Dit ten spyte van die SAKP se besluit om onafhanklik van die drieparty-alliansie aan […]
# The South African Federation of Trade Unions says the escalating political violence and killings strike at the heart of the country’s democracy. This follows the killing of two ANC Youth League members and two others in Katlehong, Ekurhuleni, on Tuesday evening. At least 43 people have been murdered in suspected political assassinations in the […]
# Die ANC se nasionale voorsitter, Gwede Mantashe, het sekretaris-generaal Fikile Mbalula verdedig en sê mense moenie oordeel voor die hofbeslissing oor hul kandidaatlyste nie. Die Konstitusionele Hof lewer vandag uitspraak in die ANC se aansoek om 181 raadslid-kandidate op die stembrief te plaas vir die plaaslikeregeringsverkiesing op 4 November. Lede van sy party vra […]
# The ANC has welcomed the outcomes of COSATU’s 15th National Congress and the resolutions adopted. One of the key resolutions adopted is that the union federation will support both the ANC and the South African Communist Party in the November local government elections. This is despite the SACP deciding to contest the elections independently […]
# Die Konstitusionele Hof lewer vandag uitspraak in die ANC se saak oor die Verkiesingskommissie se uitsluiting van kandidaatlyste vir die plaaslikeregeringsverkiesing in ses munisipaliteite. Die hof sal besluit of die ANC se versuim om op die laaste knoppie van die kommissie se aanlyn stelsel te kliek, 181 van sy kandidate van die stembrief gaan […]
# Die adjunkminister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, het kommer uitgespreek oor die dodelike skietery in Katlehong in aanloop tot die plaaslikeregeringsverkiesing. Vier mense is Dinsdagaand doodgeskiet, onder andere twee lede van die ANC-jeugliga. Drie ander is in die hospitaal. ʼn Verdagte het homself aan die polisie oorgegee en die saak word deur […]
# ANC national chairperson Gwede Mantashe has defended secretary-general Fikile Mbalula, saying people should not assign blame before the courts rule on their candidate list case. The Constitutional Court will deliver judgment today in the ANC’s application to reinstate 181 councillor candidates to the ballot for the 4 November local government elections. Mbalula is facing […]
# Die pasverkose COSATU-president, Mike Shingange, het gevra vir eenheid binne die vakbondfederasie en die drieledige alliansie. Hy is gister tydens die federasie se 15de nasionale kongres in Kemptonpark, Gauteng, verkies. Hy het 973 stemme op hom verenig en volg vir Zingiswa Losi op, wat as hoofsekretaris verkies is. Ten spyte van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese […]
# The Constitutional Court will today hand down judgment in the ANC’s challenge to the Electoral Commission’s exclusion of candidate lists in six municipalities for the local government elections. The court will decide whether the ANC’s failure to click a final button on the IEC’s online system will keep 181 of its candidates off the […]