# Nagenoeg 350 stappers wat deur ‘n sneeustorm in Tibet aan die hange van Berg Everest gestrand gelaat is, is na veiligheid gelei. Dit volg nadat swaar sneeu die naweek oor die Himalajas uitgesak het. Amptenare sê nagenoeg 200 stappers wat steeds naby die oostelike Kangshung-hang van Everest gestrand is, is in verbinding met redders […]
# Fifteen finalists for the fifth Earthshot Prize Awards have been announced. The annual competition, launched by Prince William back in 2020, recognises innovators coming up with solutions to the world’s most pressing environmental problems. Among this year’s finalists are a breakthrough microplastics filter, the world’s first fully upcycled skyscraper, and the boldest reforestation and […]
# Around 350 hikers, who were stranded by a blizzard on the Tibetan slopes of Mount Everest, have been guided to safety. This comes after heavy snowfall and rain pummelled the Himalayas over the weekend. Officials say around 200 hikers, who remain stranded close to the eastern Kangshung face of Everest, are in contact with […]
# ‘n Nuwe verslag deur Oil Change International voer aan ryk nasies kan jaarliks 113-duisend-miljard-rand bydra om die klimaatsbefondsingsgaping in Afrika te oorbrug. Die verslag verklaar dit is moontlik as hulle belasting op uiterste rykdom hef, fossielbrandstofsubsidies beëindig, belastingskuiwergate toemaak en die skuldreëls aanpas. Afrika benodig 43-duisend-miljard-rand teen 2030, maar het slegs 759-miljard-rand in 2021/22 […]
# A new report by Oil Change International argues rich nations could unlock 113-trillion-rand annually to close Africa’s climate finance gap. The report states this is possible if they tax extreme wealth, end fossil fuel subsidies, close tax loopholes, and reform debt rules. Africa needs 43-trillion-rand by 2030 but received just 759-billion-rand in 2021/22. The […]
# Die C40-stede sê bewerings dat die steenkoolgebruik van Suid-Afrika se elektrisiteitsnetwerk die aanvaarding van elektriese voertuie voortydig maak, is misleidend. C40 is ‘n globale netwerk van burgemeesters van die voorste wêreldstede wat saamwerk teen die klimaatkrisis. C40-stede se programbestuurder vir Afrika, Prian Reddy, sê meganismes soos energie-oordragi en die groei van hernubare kapasiteit sal […]
# Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings kritiseer die Noordwes-owerhede se weiering om noodsaaklike kwessies oor dierewelstand by die bestuur van die toenemende olifantkrisis in te sluit. Die Noordwes Departement van Ekonomiese Ontwikkeling, Omgewing, Bewaring en Toerisme, en die Noordwes Parke- en Toerismeraad ignoreer ʼn parlementêre opdrag om die DBV-raad by die provinsiale olifanttaakspan in te […]
# Die Suider-Afrikaanse Geloofsgemeenskappe se Omgewingsinstituut is sterk gekant teen Eskom se aansoek dat die leeftyd van Eenheid 2 van die Koeberg-kernkragstasie in Kaapstad verleng word. Eskom het by die Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie aansoek gedoen dat Eenheid 2 se bedryfslisensie, soos dié van Eenheid 1, met 20 jaar verleng word. Die instituut se woordvoerder, Francesca de […]
# Die VF Plus sê die volgehoue grootskaalse storting van bourommel en afval in die Blue Sky informele woongebied in Boksburg kan nie toegelaat word nie. Sowat 30 vragte bourommel en afval word daagliks in die gebied gestort en oortreders word nie vervolg nie. Denise Janse van Rensburg van die VF Plus sê dit hou […]