# The Marineland Sea Life Park in Niagara Falls has threatened to euthanise 30 whales after the Canadian government denied a permit to send them to China. The park is up for sale and wants the 30 belugas to go to the Chimelong Ocean Kingdom in the Guangdong province. It says China is the “only […]
# Kaapstad is een van TimeOut se 20 beste plekke om tussen Oktober en Februarie te besoek. Dit is omdat lande in die Noordelike Halfrond in dié tyd kouer weer ervaar. Sharm-el-Sjeik in Egipte, bekend vir sy turkoois water en wolklose blou hemel feitlik heeljaar, is boaan die lys. Namibië is tweede, gevolg deur Ciprus, […]
# Cape Town has been included in TimeOut’s best 20 places to visit between October this year and February 2026. This as countries in the Northern Hemisphere are experiencing colder weather during this period. Sharm El Sheikh in Egypt, known for having turquoise waters and cloud-free skies pretty much all year round, tops the list. […]
# Die Stad Kaapstad het erkenning verleen aan leerders van die Laerskole Rooirivier, Floreat en Ysterplaat wat aan die Junior Rivierwagter-program deelgeneem het wat onlangs van stapel gestuur is. Die program is ‘n vernuwende projek van omgewingsopvoeding vir leerders in grade 5 en 6 om hulle bewus te maak van die belangrikheid van riviere, vleilande […]
# The City of Cape Town has recognised learners from Red River Primary, Floreat Primary, and Ysterplaat Primary, who are participating in the recently launched Junior River Warden Programme. The programme is an innovative environmental education initiative for learners in Grades 5 and 6, which introduces them to the importance of rivers, wetlands and freshwater […]
# Vir die eerste keer ooit het hernubare energiebronne wêreldwyd meer krag in die eerste helfte van die jaar opgewek as steenkool. Volgens nuwe data van die wêrelddinkskrum Ember, het die wêreld byna ‘n derde meer sonkrag in die eerste helfte van die jaar opgewek vergeleke met dieselfde tydperk in 2024, wat in 83-persent van […]
# For the first time, renewables generated more power than coal globally in the first half of this year. According to new data from the global energy think tank Ember, the world generated almost a third more solar power in the first half of the year compared with the same period in 2024, meeting 83-percent […]
# Die Nasionale Kernreguleerder het sy derde en laaste ronde openbare verhore afgesluit, oor Eskom se aansoek om die oorspronklike leeftyd van die Koeberg-kernkragsentrale te verleng. Verhore is in die Noord- en die Wes-Kaap gehou. Die raad se voorsitter, Protas Phili,sê belanghebber-insette is noodsaaklik vir deursigtigheid en veiligheid. Die reguleerder sal nou alle voorleggings hersien […]
# The National Nuclear Regulator has completed its third and final round of public consultations on Eskom’s application to extend the operation of the Koeberg Nuclear Power Plant beyond its original design life. Hearings were held in the Northern and Western Cape. Board chairperson Protas Phili said stakeholder input is vital for transparency and safety. […]