# A coalition of development banks plans to invest over 60-billion-rand by 2030 to combat plastic pollution in the oceans. The Clean Oceans Initiative, relaunched at a UN conference in France, aims to tackle plastic waste and microplastics threatening ecosystems and human health. The project, backed by European and Asian banks, will fund waste management, […]
# Die Oos-Kaapse Departement van Vervoer sê die Lootsbergpas op die N9 tussen Graaff-Reinet en Middelburg is vir verkeer gesluit met sneeuneerslae in die provinsie wat voortduur . Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik oor ontwrigtende sneeu wat verkeersvloei op bergpasse sal beïnvloed. Die departement se woordvoerder, Unathi Binqose, sê die sneeu op die […]
# The Eastern Cape Transport Department says the Lootsberg Pass on the N9 between Graaff Reinet and Middelburg has been closed to traffic as the snow continues to fall in the province. The South African Weather Service issued a warning of snowfalls that will be disruptive, affecting traffic flow over mountain passes. The department’s spokesperson, […]
# Die Oos-Kaapse Departement Vervoer maan padgebruikers om vandag versigtig te wees op die paaie aangesien die provinsie tans koue, reënweer met sneeu ervaar. Die provinsie het ‘n 80 persent-kans op reën. Die departement se woordvoerder, Unathi Binqose, sê sneeu het op Wapadsbergpas op die R61 tussen Nxuba en Graaff-Reinet geval, en hulle hou ook […]
# The Eastern Cape Transport Department is urging road users to exercise caution on the roads today as the province is currently experiencing cold, rainy and snowy conditions. The province has an 80-percent chance of rain. The department’s spokesperson, Unathi Binqose, says Wapadsberg Pass on the R61 between Nxuba and Graaff Reinet is experiencing snowfall, […]
# Nuwe navorsing in Brittanje toon die oseaan word donkerder weens klimaatsverandering, wat see-ekostelsels bedreig. Minder sonlig bereik die fotiese sone en beïnvloed seegras en plantaardige plankton wat noodsaaklik is vir seelewe en koolstofopname. Besoedeling en veranderde seestrome is die belangrikste oorsake. Kenners sê meer as 20-persent van oseane word geraak en spesies moet nou […]
# A new UK research shows that the ocean is darkening due to climate change, which is now threatening marine ecosystems. Less sunlight is now reaching the photic zone, affecting seaweed and phytoplankton, which are vital for marine life and carbon absorption. Pollution and altered ocean currents are among the key causes. Experts say that […]
# Inwoners van Boksburg aan die Gautengse Oos-Rand het kommer uitgespreek oor die verslegtende toestand van hul plaaslike meer . Die water het volgens berigte roesrooi verkleur wat na bewering deur suur mynwater veroorsaak word. Die Boksburgmeer stink, is vol dooie visse en verkleurde water wat blykbaar nou in huise kom. Bobby Peek van Groundwork […]
# Die vrees vir oopgroef-steenkoolmyne dwing grondeienaars op Mpumalanga se Hoëveld om privaat grond as beskermde gebied te verklaar. Die stap is nie bloot vir bewaring nie, maar wil bydra om Suid-Afrika se biodiverse graslande te beskerm wat die tuiste is van spesies soos die lelkraanvoël en oribi. Volgens die Wêreldbank hou ongeveer 476-miljoen inheemse […]