# Six alleged members of an international rhino horn trafficking syndicate were arrested in Sunnyside, Pretoria, this morning after the five men aged 49 to 84 and a 60-year-old woman, handed themselves over to the Hawks. This follows a long investigation into transnational rhino horn trafficking since 2017. Alleged fraudulent permits targeted 964 rhino horns […]
# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Blade Nzimande, sê daar is ʼn dringende behoefte aan Afrika-geleide wetenskaplike navorsing en klimaatstrategieë. Volgens die 2023-verslag van die Wêreld-weerkundige Organisasie verloor Afrikalande twee- tot vyf-persent van hul bruto binnelandse produk aan klimaatsverandering terwyl sommige lande tot nege-persent van hul begroting aanwend vir reaksie op die klimaat. […]
# Minister of Science, Technology and Innovation, Blade Nzimande, says there is an urgent need for African-led scientific research and climate adaptation strategies. According to the 2023 World Meteorological Organisation report, African countries are losing two to five-percent of their gross domestic product to climate change, with some nations diverting up to nine-percent of their […]
# Eskom het sy eerste herwinbare energie-onttrekkingsprogram bekend gestel deur groot kragverbruikers te nooi om 291-megawatt sonkrag te bekom. Dis deur langtermyn kragaankoop-ooreenkomste van die kragverskaffer se herwinbare energie-aanlegte. Dis deel van Eskom se voortgesette ontwikkeling van ‘n gebalanseerde enegiemengsel wat uit steenkool, kernkrag, gas, herwinbare en energie-opberging bestaan. Die kragverskaffer se woordvoerder, Daphne Mokwena, […]
# Eskom has launched its first Renewable Energy Offtake Programme by inviting large power users to procure 291-megawatts of solar photovoltaic capacity. This is through long-term power purchase agreements from the power utility-owned renewable energy sites. This comes as Eskom continues to develop a balanced energy mix, comprising coal, nuclear, gas, renewables, and energy storage […]
# Spanje het nog 500 soldate ontplooi om veldbrande te bestry wat onder snikhete omstandighede deur die land versprei. Dit bring die aantal soldate op een-duisend-900 te staan. ‘n Deel van die beroemde Camino de Santiago-pelgrimsroete is gister gesluit terwyl die brande na die suidelike hange van die Picos de Europa-bergreeks versprei het. Nederland het twee […]
# Spain has deployed another 500 soldiers to battle wildfires that have spread across parts of the country in scorching conditions, taking the total to one-thousand-900. Part of the famous Camino de Santiago pilgrimage route was closed on Monday as the fire spread to the southern slopes of the Picos de Europa mountain range. Two water-dumping […]
# Die DA in Limpopo vra dat ‘n onafhanklike wildbestuurspesialis dringend die toekoms van die renosters ondersoek wat vanuit Polokwane hervestig is. Die renosters is in 2017 na ‘n onbekende reservaat verskuif na ‘n stropingsvoorval. Mariëtte Pretorius van die DA sê ‘n onafhanklike bestuurspesialis moet ‘n koste- en waarde-ontleding doen en aanbevelings doen oor die […]
# ‘n Verslag beklemtoon Afrika moet meer van sy eie klimaatberade hou om ‘n billike ooreenkoms oor die uitfasering van fossielbrandstowwe en die befondsing van hernubare energie te verseker. Down To Earth glo Afrika benodig ongeveer 33-duisend-miljard-rand vir die oorgang teen 2030, maar die meeste klimaatfondse behels lenings wat skuld verhoog. Afrika het byna 600-miljoen […]