# The Land Bank Insurance Company has announced the expansion of its pilot index insurance with the launch of Area-Yield Index Insurance. The product protects crop farmers against major yield losses caused by drought, floods, or pests. Unlike traditional insurance, payouts are based on district-level data rather than farm assessments, ensuring quicker compensation. Developed with […]
# Today is World Mosquito Day, a day to raise awareness of the dangers posed by mosquito-borne diseases, and the ongoing efforts to combat the world’s deadliest creature. This year’s theme is Accelerating the Fight Against Malaria for a More Equitable World. Mosquito-borne diseases kill more than one-million people and infect up to 700-million each […]
# Die vinnigste en mees gevreesde slang in Afrika, die swart mamba, kan ‘n sleutelrol speel om besoedeling op te spoor en terselfdertyd die ekostelsel gesond hou. Dis bevind in nuwe navorsing aan die Universiteit van die Witwatersrand. Die studie is gedoen met slange wat in Durban en KwaZulu-Natal gevang is. Daar is bevind dat […]
# Africa’s fastest and most feared snakes can be a key player in tracking pollution, while at the same time keeping ecosystems healthy. This is according to new research from the University of the Witwatersrand. The study, conducted on snakes captured in Durban in KwaZulu-Natal, has revealed that heavy metals such as lead, arsenic, cadmium […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê die oopvlek van ‘n groot oorgrens-renosterhoring-smokkelnetwerk is ‘n beslissende oorwinning. Ses vermeende lede van ‘n sindikaat gekoppel aan ‘n bedrieglike skema waarby 964 renosterhorings ter waarde van miljoene rand betrokke is, is aangekeer. Die horings was bestem vir onwettige markte in Suidoos-Asië. George […]
# Minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Dion George, says the dismantling of a major transnational rhino horn trafficking network is a decisive victory. Six suspects of a syndicate that is linked to a fraudulent scheme involving 964 rhino horns worth millions of rands, destined for illegal markets in Southeast Asia, have been arrested. […]
# Die Wêreldnatuurfonds Suid-Afrika sê volhoubare ontwikkeling van die oorgangsmineraalbedryf moet hierdie jaar op die G20 agenda verskyn. Die Wêreldbank voorspel dat wêreldwye aanvraag vir minerale soos litium, kobalt and grafiet sal teen 2050 tot 500-persent styg. WWF SA moedig Afrika-lande aan om nie uitbuitende mynpatrone te herhaal nie, deur sirkulêre nywerhede te aanvaar, en […]
# The World Wide Fund for Nature South Africa says sustainable development of the transition minerals industry must feature on the G20 agenda this year. According to the World Bank, global demand for minerals like lithium, cobalt and graphite is set to rise 500-percent by 2050. WWF SA urges African countries to avoid repeating exploitative […]
# Ses vermeende lede van ‘n internasionale sindikaat wat met renosterhoring smokkel is vanoggend in Sunnyside, Pretoria, in hegtenis geneem. Die vyf mans tussen die ouderdom van 49- en 84-jaar en die 60-jarige vrou het hulle aan die Valke oorgegee. Die volg na ‘n langdurige ondersoek na oorgrens-handeldryf met renosterhoring sedert 2017. Beweerde bedrieglike permitte […]