# Suid-Afrika is een van sewe ontwikkelende lande wat gekies is vir ‘n 17-miljard-rand program van die Wêreldbank om industriële kweekhuisgasvrystellings te verminder. Die inisiatief deur die Klimaatsbeleggingsfonds sluit Brasilië, Egipte, Mexiko, Namibië, Turkye en Oesbekistan in. Die lande is gekies vir hulle sterk privaat sektor-deelname en gereedheid vir industriële ontkoling. Projekte moetfokus op groenwaterstof, […]
# South Africa is one of seven developing nations selected for a 17-billion-rand World Bank programme aimed at cutting industrial greenhouse gas emissions. The Climate Investment Fund initiative also includes Brazil, Egypt, Mexico, Namibia, Turkey, and Uzbekistan. The countries were chosen for their strong private sector involvement and readiness for industrial decarbonisation. Projects may focus […]
# The deputy minister of Science, Technology and Innovation, Nomalungelo Gina, has called for greater inclusion of women in the green hydrogen economy. Gina has launched a new green hydrogen mentorship platform aimed at connecting young talent with experienced professionals in the clean energy sector. Ministry spokesperson Veronica Mohapeloa says women must not be left […]
# Die adjunkminister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Nomalungelo Gina, vra vir meer vrouens in die groenwaterstof ekonomie. Gina het ‘n nuwe groenwaterstof mentorskap-platform bekendgestel, wat jong talent en ervare professionele deskundiges in die groen-energiesektor bymekaar bring. Die woordvoerder van die Ministerie, Veronica Mohapeloa sê vrouens mag nie met die energie-oorskakeling agtergelaat word nie en […]
# President Cyril Ramaphosa sê die dodelike vloede in die Oos-Kaap is ‘n duidelike teken van die groeiende uitwerking wat klimaatsverandering. Hy het tydens sy besoek aan Mthatha gesê vloede is ongewoon in die winter en is ‘n teken van hoe klimaatsverandering weerpatrone ontwrig. Ramaphosa waarsku gure weer is nou ‘n werklikheid in die provinsie […]
# President Cyril Ramaphosa says the deadly floods in the Eastern Cape are a clear sign of the growing impact of climate change. During his visit to Mthatha, he said floods during winter are unusual and show how climate change is disrupting weather patterns. Ramaphosa warned that extreme weather is now a reality in the […]
# Benoemings is oop vir die Defender-toekennings vir Suid-Afrikaners wat op voetsoolvlak ‘n verskil maak. Kategorieë sluit in natuurlewe, gemeenskap en die verdedigers van die land en die oseane. Die veldtog, wat deur die ikoniese handelsmerk Defender aangebied word, bied prysgeld van meer as twee-miljoen-rand, ‘n voertuig en ondersteuning van kundiges vir ‘n besondere plaaslike […]
# Nominations are open for the Defender Awards, spotlighting South Africa’s grassroots changemakers. Categories include wildlife, community, land, and ocean defenders. Launched by iconic brand Defender, the initiative offers over two-million-rand, a vehicle, and expert support to one standout local organisation. The trio of Ross Holgate of the Kingsley Holgate Foundation, Ivy Wairimu from Tusk, […]
# Cryochem, ʼn buitebandherwinningsaanleg in Newcastle, KwaZulu-Natal, het sowat sewe-miljoen-rand se staatshulp ontvang. Die maatskappy gebruik die proses van pirolise om ou motorbande in brandstof, koolswart en metale te verander. Die onderneming het ʼn personeel van 20 en soek meer masjinerie om produksie te vergroot en globaal mee te ding. Die KwaZulu-Natalse wetgewer se Lewensgehaltekomitee […]