# Die Internasionale Instituut vir Omgewing en Ontwikkeling sê lande word gedwing om meer geld te leen om skuld te dek van ʼn klimaatskrisis waartoe hulle min bygedra het. Nuwe navorsing toon die wêreld se armste en kwesbaarste  lande wat klimaatsverandering betref, bestee meer geld om skuld te delg as wat hulle ontvang om klimaatsverandering […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Presidential Climate Commission says climate justice is achievable in the near future. Rich countries are responsible for 37-percent of current global emissions, despite being home to only 15-percent of the global population. To compare, Africa is home to 17-percent of the world’s population yet emits less than four-percent of the global total. The commission’s […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The International Institute for Environment and Development says countries are being forced to borrow more money to cover costs for a climate crisis they have barely contributed towards. New research shows that the world’s poorest and most climate-vulnerable countries are spending more to repay debts than they receive in funding to fight climate change. […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Departement van Water en Sanitasie het sy vloedgereedheid en waterbestuurstelsels versterk om behoorlik voor te berei vir die komende reënseisoen. Die departement se waarnemende woordvoerder, Sanku Tsunke, sê die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel bogemiddelde reënval tussen Oktober vanjaar en Januarie 2026 oor die sentrale binneland en oostelike kusstreke:    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The Department of Water and Sanitation has strengthened its flood preparedness and water management systems to ensure full readiness for the forthcoming rainy season. The department’s acting spokesperson, Sanku Tsunke says the South African Weather Service forecasts above-normal rainfall between October 2025 and January 2026 across the central interior and eastern coastal regions:    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die DA in die Wes-Kaapse regering het 172 Nuwe Energievoertuie, NEV’s, aangeskaf, wat sy geskeduleerde vlootoorgangsteiken van 2,5-persent oortref. Verskeie departemente, insluitend Maatskaplike Ontwikkeling en Staatsmotorvervoer, gebruik nuwe energievoertuie, NEV’s, terwyl laaipunte vir elektriese voertuie regoor Kaapstad geïnstalleer word. Nomafrench Mbombo van die DA sê die gewaagde stap posisioneer die provinsie as ‘n leier […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The DA in the Western Cape Government has procured 172 New Energy Vehicles, surpassing its two-point-five-percent fleet transition target ahead of schedule. Departments, including Social Development and Government Motor Transport, are using NEVs, while electric vehicle charging points are being installed across Cape Town. DA’s Nomafrench Mbombo says this bold move positions the province […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# CapeNature verwelkom die suksesvolle vervolging en vonnis van ‘n 38-jarige Mosambiekse burger, Gustigu Mthini, wat op vier aanklagte skuldig bevind is na ‘n gewelddadige aanval op ‘n beskermde gevlekte ooruil in Kaapstad vroeër vanjaar. Hy is skuldig bevind vir die onwettige jag van ‘n beskermde voël, die onwettige jag deur ‘n verbode jagmetode, dieremishandeling […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Stad Johannesburg is een van die finaliste vir die 2025 Bloomberg Filantropiese toekennings vir plaaslike leiers. Die toekennings erken vernuwende beleidsrigtings, projekte en programme van plaaslike leiers wat oor die afgelope drie jaar klimaatverandering bevredigend aangespreek het. Die burgemeester Dada Morero sê die erkenning is duidelike bevestiging van die metro se Just Transition-benadering. […]