# The GOOD Party says the Drakenstein Municipality in the Western Cape’s Public Safety and Engineering Services Departments are now actively seeking budget availability for the next financial year to personally take responsibility for the cleaning of the Berg River. Spokesperson Keagen Gertse says waterways require consistent vegetation rehabilitation and sediment removal to restore its […]
# ‘n 28-jarige man sal na verwagting vandag in die Bellville-landdroshof verskyn nadat hy met 150 lewende, giftige skerpioene versteek in sy bagasie, by Kaapstad Internasionale Lughawe in hegtenis geneem is. Die polisie sê die verdagte is onderskep na intelligensie-geleide operasies deur die Kuilsrivier Veediefstal- en Bedreigde Spesies-eenheid, in samewerking met CapeNature. Die skerpioene, wat […]
# A 28-year-old man is expected to appear in the Bellville Magistrate’s Court today after being arrested at Cape Town International Airport with 150 live venomous scorpions hidden in his luggage. Police say the suspect was intercepted following intelligence-led operations by the Kuilsriver Stock Theft and Endangered Species Unit, working with CapeNature. The scorpions were […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê provinsies beleef voortdurend druk weens rampe, klimaatsverandering en infrastruktuur-agterstande. Hy sê daar is 2,161-miljard-rand se rampherstel-toelaes aan 92 munisipaliteite toegeken, en 191,16-miljoen-rand deur die rampreaksie-toelaag aan 16 munisipaliteite. Hlabisa sê bykomende toekennings van 151-miljoen-rand aan provinsies en 203-miljoen-rand aan munisipaliteite word tans afgehandel:
# Minister of Cooperative Governance and Traditional Affairs, Velenkosini Hlabisa, says provinces continue to face increasing pressures arising from disasters, climate change, and infrastructure backlogs. He says 2.161-billion-rand was allocated in disaster recovery grants to 92 municipalities, and 191.16-million-rand was allocated through the Disaster Response Grant to 16 municipalities. Hlabisa says additional allocations of 151-million-rand to the provincial and […]
# Die Brandstofbedryfvereniging van Suid-Afrika sê sy eerste Brandstofbedryf-imbizo vind op ‘n kritieke tyd vir die sektor plaas. Uitvoerende direkteur Avhapfani Tshifularo sê besprekings fokus op die bedryf se gereedheid vir die Skoon Brandstof-program wat volgende jaar in werking tree, toekomstige brandstofaanvraag, nuwe energievoertuie en die rol van biobrandstowwe in die oorgang na skoner energie. […]
# The Fuels Industry Association of South Africa says its inaugural Fuels Industry Imbizo comes at a critical time for the sector. Executive director Avhapfani Tshifularo says discussions focused on industry readiness for the Clean Fuels Programme set for implementation next year, future fuel demand, new energy vehicles and the role of biofuels in the […]
# Die vakbondfederasie COSATU verwelkom die bekendstelling van Eskom Green. Die toegewyde hernubare energie-bedryfseenheid is ontwerp om die ontwikkeling van grootskaalse hernubare energieprojekte te versnel. COSATU se woordvoerder, Matthew Parks, sê die organisasie bly egter sterk gekant teen enige ontbondeling van Eskom, aangesien dit sy vermoë kan bedreig om energiesekerheid te verskaf. Hy sê Eskom […]
# Herstelwerk duur voort aan die elektrisiteits-infrastruktuur in die Witzenberg-gebied in die Wes-Kaap ná verlede maand se ernstige stormskade. Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, Samantha Graham-Maré, sê Eskom het bestendige vordering gemaak met die herstel van beskadigde infrastruktuur, hoewel boere reeds amper ‘n maand worstel sonder krag. Sy verwelkom die bykomende spanne van die […]