# Owerhede in Nepal het gewaarsku teen hernude oorstromings, met die dodetal ná verlede Woensdag se kitsvloede langs die Nepal-Tibet-grens wat steeds styg. Minstens 788 mense is in Nepal dood, terwyl Chinese owerhede minstens 16 sterftes aangemeld het. Na raming word drie-duisend mense in beide lande vermis, insluitend buitelandse burgers. Nepalese owerhede het inwoners in […]
# Authorities in Nepal have warned of possible fresh flooding as the death toll from last Wednesday’s flash floods along the Nepal-Tibet border continues to rise. At least 788 people have died in Nepal, while Chinese authorities have reported at least 16 deaths. An estimated three-thousand people are missing across both countries, including foreign nationals. […]
# Reddingswerk in Nepal en aan die grens met Tibet betree ‘n kritieke stadium terwyl spanne soek na honderde vermiste mense na die verwoestende kitsvloede. Minstens 469 mense is in Nepal dood, met byna ‘n duisend wat steeds vermis word. In Tibet word 558 mense vermis. Reddingspanne moes ook die bedreiging van ‘n tweede vloed […]
# Rescue operations in Nepal and bordering Tibet are entering a critical stage as teams search for hundreds of missing people after devastating flash floods. At least 469 people have died in Nepal, with nearly a thousand still missing. In Tibet, 558 people are unaccounted for. Rescue teams have also had to contend with the […]
# Die adjunkminister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, sê Suid-Afrika sal nie teen 2030 sonder water wees nie, ondanks plaaslike tekorte. Hy het tydens ‘n ministeriële gesprek oor watersekerheid gesê die land het ongeveer 95-persent watervoorsieningsversekering, maar benodig groot beleggings in infrastruktuur. Mahlobo sê die Polihali-dam sal na verwagting vanaf 2028 bykomende water aan […]
# Water and Sanitation deputy minister David Mahlobo says South Africa will not run out of water by 2030, despite localised shortages. Speaking at a ministerial session on water security, Mahlobo said the country has about 95-percent water supply assurance, but needs major investment in infrastructure. Mahlobo says the Polihali Dam is expected to begin […]
# Five of the six South African citizens missing after the devastating floods in Nepal and Tibet are from KwaZulu-Natal. Transport and Human Settlements MEC, Siboniso Duma, says the other one is from KuGumpo City in the Eastern Cape. At least 270 people have reportedly died, while over one-thousand-300 are still unaccounted for. The department’s […]
# Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty vra die regering om dringend op te tree om ses Suid-Afrikaners wat in Nepal vermis word, op te spoor en te red. Hulle is onder meer as een-duisend-500 buitelanders wat vermis word ná verwoestende kitsvloede naby die grens met Tibet. Byna 500 mense is dood. Die SAKP sê die oorstromings het […]
# Chinese owerhede het reddingswerk naby die grens tussen Nepal en Tibet opgeskort oor vrese dat ʼn meer, wat tydens die aanvanklike modderstorting gevorm het en as ʼn versperring dien, nog ʼn ramp kan veroorsaak. Minstens 475 mense is in Nepal dood en een-duisend-300 word vermis ná dodelike kitsvloede in die Himalaja-grensgebied. In Tibet is […]