# Meer as 160 mense is sedert die sesde Julie in Frankryk aangehou of ondervra oor doelbewuste brandstigting. Sowat 220-duisend mense in Frankryk en meer as 100-duisend in Spanje is ontruim terwyl brandbestryders sukkel om die veldbrande te midde van ‘n hittegolf te beheer. Frankryk se eerste minister, Sébastien Lecornu, sê die brande is hoofsaaklik […]
# More than 160 people have been detained or questioned over deliberately starting fires in France since the sixth of this month. Some 220-thousand people have been evacuated in France and more than 100-thousand in Spain as firefighters battle to contain the wildfires amidst a heatwave. France’s Prime Minister, Sébastien Lecornu, says the fires mostly […]
# President Cyril Ramaphosa sê Afrikalande moet saamstaan om groeiende wêreldwye uitdagings aan te pak en ontwikkeling op die vasteland aan te dryf. Hy het tydens die opening van die sewende Pan-Afrika-parlement in Midrand gesê Afrika het steeds te kampe met die gevolge van konflik, ekonomiese onsekerheid, geopolitieke spanning en klimaatsverandering. Ramaphosa bepleit sterker samewerking […]
# President Cyril Ramaphosa says African countries must stand together to tackle growing global challenges and drive the continent’s development. Speaking at the opening of the seventh Pan-African Parliament in Midrand, Ramaphosa said Africa continues to face the effects of conflict, economic uncertainty, geopolitical tensions and climate change. He called for stronger cooperation to promote […]
# President Cyril Ramaphosa sê die regering tree ferm op teen korrupsie en misdaadnetwerke wat voordeel trek uit onreëlmatige waterkontrakte en skade aan infrastruktuur. Ramaphosa het verlede week die Nasionale Wateraksieplan vrygestel, wat die regering se plan uiteensit om die oorsake van watervoorsieningsprobleme in munisipaliteite aan te pak. Ramaphosa sê in sy weeklikse nuusbrief Suid-Afrika […]
# President Cyril Ramaphosa says government is acting firmly against corruption and criminal networks that are benefiting from irregular water contracts and damage to infrastructure. Last week, he released the National Water Action Plan, which sets out government’s plan to address the root causes of water supply failures in municipalities. In his weekly newsletter, Ramaphosa says […]
# Die Tafelbergse sweefspoor in Kaapstad is van vandag tot 9 Augustus gesluit vir jaarlikse instandhouding. Stappers en klimmers sal steeds die vele staproetes kan geniet, maar geen sweefspoorritte sal beskikbaar wees nie. Woordvoerder Wahida Parker sê gedurende hierdie tyd sal noodsaaklike inspeksies, toetsing en instandhoudingswerk uitgevoer word om te verseker die sweefspoor bly ‘n […]
# The Table Mountain Aerial Cableway in Cape Town is temporarily closed for annual maintenance from today until the 9th of August. Hikers and climbers will still be able to enjoy the various hiking routes, but no cable car trips will be available. Spokesperson Wahida Parker says during this time, essential inspections, testing, and maintenance […]
# Meer as 300-duisend mense in Frankryk en Spanje moes weens veldbrande hul huise ontruim, terwyl brandbestryders sukkel om verwoestende brande te beheer, met temperature wat na verwagting hierdie week weer sal styg. Brande het die Gironde-streek verwoes en na die land se wynstreek in Bordeaux versprei. Byna 220-duisend mense moes verskeie dorpe verlaat in […]