# Die Tafelberg Nasionale Park het grondspanne ontplooi om ‘n weghol-veldbrand naby die Pyproete in Kampsbaai te bestry. Die woordvoerder van Suid-Afrikaanse Nasionale Parke, JP Louw, sê nagenoeg 50 brandbestryders van SANParke, die Stad Kaapstad se Brand en Reddingsdienste, vrywilligers, en Working on Fire is op die toneel. ‘n Helikopter uit George is op pad […]
# Table Mountain National Park has deployed ground crews to combat a wildfire near the Pipe Track in Camps Bay. South African National Parks spokesperson JP Louw says around 50 firefighters from SANParks, City of Cape Town Fire and Rescue, Volunteer Wildfire Services, and Working on Fire are on site. A helicopter from George is […]
# Bewaringskundiges waarsku oor toenemende konflikte tussen mense en die natuurlewe in Suid-Afrika ná voorvalle met leeus, olifante en hiënas in Limpopo, Mpumalanga en die Wes-Kaap. ‘n Toerisme-raadgewer, Cameron Doyle, sê die verlies aan habitat, landbou-uitbreiding en klimaatsverandering dwing natuurlewe om in nouer kontak met mense te wees, terwyl menslike gedrag die gevare vererger. Afrika […]
# Conservation experts are warning of rising human-wildlife conflicts in South Africa after incidents involving lion, elephants, and a hyena attack in Limpopo, Mpumalanga and the Western Cape. Tourism consultant Cameron Doyle says habitat loss, agricultural expansion, and climate change are forcing wildlife into closer contact with people, while risky human behaviour worsens the danger. […]
# ActionSA is bekommerd oor onwettige storting wat steeds ‘n kopseer is vir die Stad Tshwane. Onwettige storting vind oral in die metro plaas en veroorsaak aansienlike gesondheids- en omgewingsprobleme, soos lug- en waterbesoedeling, siekteverspreiding en skade aan natuurlewe. Flora Monama van ActionSA sê met ‘n benadering van geen verdraagsaamheid moet die metro pogings verskerp […]
# Omgewingsgroepe, insluitend Green Connection, gaan buite die Kaapstadse Internasionale Konvensie-sentrum betoog tydens die Afrika-energieweek wat vandag begin. Die geleentheid bring Afrika se energieleiers vir vier dae byeen vir intense onderhandelings oor die toekoms van die vasteland se energiebedryf. Lisa Makaula van Green Connection sê hulle vra beleggings in son-, wind- en veerkragtige voedselstelsels in […]
# ActionSA says it is concerned that illegal dumping remains an ongoing problem for the City of Tshwane. Illegal dumping in the metro is a pervasive issue with significant health and environmental consequences, such as air and water pollution, disease spread, and harm to wildlife. ActionSA’s Flora Monama says with a zero-tolerance approach, the metro must […]
# Environmental groups, including Green Connection, will protest outside the Cape Town International Convention Centre during Africa Energy Week 2025, which gets underway today. The event unites African energy leaders for four days of intense dialogue on the future of the African energy industry. Green Connection’s Lisa Makaula says they are calling for investments in […]
# Vandag is Internasionale Voedselverlies- en Vermorsingsdag, ‘n dag om bewustheid en gesamentlike optrede te bevorder om voedselverlies en -vermorsing te verminder. Wêreldwyd gaan sowat 13,2-persent van voedsel wat geproduseer word tussen oes en kleinhandel verlore, terwyl ‘n geraamde 19-persent van die totale wêreldvoedselproduksie in huishoudings, die voedselverskaffingsdiens en in kleinhandel vermors word. Die Verenigde […]