# The South African Nuclear Energy Corporation fully supports the Integrated Resource Plan 2025, saying it provides a comprehensive and balanced framework for securing the country’s energy future. The 2.2-trillion-rand IRP is a comprehensive strategy that prioritises renewable energy and gas, while reducing dependence on fossil fuels. Necsa’s spokesperson, doctor Nikelwa Tengimfene, says the plan acknowledges […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Department van Bosbou, Visserye en die Omgewing het bevestig dat geen naamsverandering vir die Nasionale Krugerwildtuin gemagtig is nie. Die amptelike naam bly onveranderd kragtens die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Beskermde Gebiede. Die departement se woordvoerder, Thobile Zulu-Molobi, sê daar is geen planne of versoeke om die reservaat se naam te verander nie. […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The Department of Forestry, Fisheries and the Environment has confirmed that no name change has been authorised for the Kruger National Park. The official name remains unchanged under the National Environmental Management: Protected Areas Act. The Department’s spokesperson Thobile Zulu-Molobi says there are no plans or requests to alter the park’s name. She warns […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die hernubare energie-maatskappy Seriti Green verwelkom die bygewerkte 2025 Geïntegreerde Hulpbronprogram en sê dis ʼn groot stap vorentoe. Die program verwag sowat 2,2-duisend-miljard-rand se nuwe beleggings in die energiesektor. Dit sal na verwagting daartoe lei dat windkrag sal toeneem van agt- tot 24-persent teen 2039. Steenkool bly die hoofbron van krag op 27-persent van […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Nelson Mandela Universiteit het die toekenning vir beste volhoubare waterbestuur gewen op die Suider-Afrikaanse Hoër Onderwys-geriewe-bestuursvereniging se jaarlikse konferensie en toekenningsgeleenheid. Die universiteit het op nasionale vlak erkenning gekry as top-presteerder vir sy vernuwende en suksesvolle benadering tot volhoubare waterbestuur. NMU sê hierdie gesogte toekenning beklemtoon die instelling se voortgesette toewyding aan voogdyskap […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The Nelson Mandela University received the Best Water Management Sustainability Award at the Higher Education Facilities Management Association of Southern Africa’s recent annual conference and awards event. The university was recognised as the top-performing institution nationally for its innovative and impactful approach to sustainable water management. NMU says this prestigious accolade emphasises the institution’s […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Renewable energy company Seriti Green has welcomed the updated Integrated Resource Plan 2025, saying it’s a great step forward. The IRP envisages some 2.2-trillion-rand of new investment into the energy sector. This will see wind power increase from eight-percent of installed generation capacity to 24-percent by 2039. Coal will remain the chief source of […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# ActionSA in Gauteng sê die onlangse verslag dat slegs 39-persent van die 39 besoedeling-monitorstasies in munisipale besit in die provinsie ten volle in bedryf is, is ontstellend. Die stasies meet ‘n reeks besoedelaars, ses monitor die osoon, sewe stikstofdioksied, vier koolstofmonoksied, tien growwe stofdele, vyf fyn stofdele en 12 swaeldioksied. Zwelithini Mtshali van ActionSA […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê die regering gaan ʼn nuwe raamwerk bekendstel om hoë-integriteit koolstofmarkte in Suid-Afrika te lei en uit te brei. Die Konsepplan vir Koolstofkrediet-inkomste sluit volhoubare inkomste in deur die land se woude, vleilande, oseane en beskermde landskappe te verander in hoë-integriteit koolstofkrediete en die land se […]