# Die Nasionale Mynwerkersunie veroordeel die toeken van ‘n tender vir ‘n batterybergingsprojek ter waarde van 9,5 miljard-rand aan Mulilo Energy, onder voorsitterskap van die voormalige Eskom-bedryfshoof, Jan Oberholzer. Die vakbond sê dit kom neer op ‘n ernstige belangebotsing en ondermyn openbare vertroue. Khangela Baloyi van NUM vra dat die transaksie geskrap moet word en […]
# The National Union of Mineworkers condemns the awarding of a 9.5-billion-rand battery storage project to Mulilo Energy, chaired by former Eskom COO Jan Oberholzer. The union says this amounts to a serious conflict of interest and undermines public trust. NUM’s Khangela Baloyi, is calling for the deal to be scrapped and for a full […]
# Business Leadership South Africa sê daadwerklike ingryping is nodig om die finansiële krisis in munisipaliteite op te los. Die uitvoerende hoof, Busisiwe Mavuso, sê in haar weeklikse nuusbrief die ouditeur-generaal se jongste verslag toon dat metro’s nie hul finansies bestuur nie. Slegs Kaapstad het ‘n skoon oudit gekry, terwyl Johannesburg en Tshwane se oudits […]
# Business Leadership South Africa says decisive intervention is needed to fix the financial crisis in municipalities. In her weekly newsletter, CEO Busisiwe Mavuso said the Auditor-General’s latest report shows metros are failing to manage their finances, with only Cape Town receiving a clean audit. Johannesburg and Tshwane have billions in unauthorised spending and poor […]
# Suid-Afrika se nuwe Nasionale Lotery-operateur, Sizekhaya Holdings, beplan om die aantal loterytrekkings te verminder en boerpotte te verhoog. Die voorsitter, Moses Tembe, sê hulle wil weer krapkaarte terugbring en klem lê op sportpoel-weddenskappe. Tembe het sy dankbaarheid uitgespreek oor die lisensie wat vir agt jaar aan die maatskappy toegeken is, en sê die lotery […]
# Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding het erken dat hulle nie voldoende ondersteuning aan tegniese en beroepsonderwys- en opleidingskolleges verskaf het nie. Hierdie erkenning volg op groeiende kommer oor onvoldoende befondsing, infrastruktuur en studentedienste regoor die sektor. Die minister, Nobuhle Nkabane, sê die departement is in gesprek met belanghebbendes om strategieë te ontwikkel […]
# Die adjunkminister in die Presidensie, Nonceba Mhlauli, sê die regering se jeugwerkverskaffingsprogram maak bestendige vordering. Sy het tydens ‘n mediakonferensie gesê dat meer as 76-duisend inkomstegeleenthede tussen Januarie en Maart vanjaar geskep is, wat die totaal op meer as 1,67-miljoen te staan bring sedert die program begin is. Volgens Mhlauli is meer as 4,7-miljoen […]
# Aviation Co-ordination Services het die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid se goedkeuring om vier kritieke bagasie-ondersoekeenhede by OR Tambo en King Shaka Internasionale Lughawens te vervang, verwelkom. Dit volg op ‘n uitspraak van die Johannesburgse Hooggeregshof wat die dringende opgraderings verpligtend maak te midde van kommer oor verouderderde toerusting. Die uitvoerende hoof van ACS, Duke Phahla, sê […]
# Sizekhaya Holdings, South Africa’s incoming National Lottery operator, plans to reduce the number of lotto draws while increasing jackpot sizes. Chairman Moses Tembe says the company also aims to reintroduce scratchcards and emphasise sports pool betting. Tembe expressed gratitude for being awarded the eight-year licence, stating that the lottery can be a powerful force […]