# The GOOD Party says president Cyril Ramaphosa must urgently update the nation on South Africa’s diplomatic strategy with the US. This follows DA claims that Ramaphosa knew for months that special envoy, former deputy Finance minister Mcebisi Jonas, had been denied a US visa. GOOD secretary-general, Brett Herron, says continuing to present Jonas as […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het die Padongelukkefonds se raad ontbind, weens bestuursmislukkings en operasionele onbestendigheid. Daar is kommer oor die uitvoerende hoof Collins Letsoalo se skorsing wat roekeloos hanteer is, duur litigasie en die versuim om kritieke uitvoerende rolle te vul. ‘n Tussentydse rekeningkundige gesag sal aangestel word, en ‘n nuwe raad […]
# Transport minister Barbara Creecy has dissolved the Road Accident Fund Board, citing governance failures and operational instability. Concerns include reckless handling of CEO Collins Letsoalo’s suspension, costly litigation, and failure to fill critical executive roles. An interim accounting authority will be appointed, and recruitment for a new board is underway. Spokesperson Collen Msibi says […]
# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die regering finaliseer die nuwe Wetsontwerp op Kubersekerheid om sy verdediging teen aanlyn bedreigings te versterk. Ntshavheni het op ‘n nuuskonferensie gesê die wetsontwerp volg op die voltooiing van die nasionale kubersekerheidstrategie. Die strategie sal fokus op die verbetering van digitale veiligheid, die verhoging van openbare […]
# Minister in the Presidency, Khumbudzo Ntshavheni says the government is finalising a new Cybersecurity Bill to strengthen defences against online threats. Ntshavheni told the media the bill will follow the completion of the national cybersecurity strategy, which focuses on improving digital safety, raising public awareness, and protecting critical infrastructure. She added the legislation will […]
# Die DA sê president Cyril Ramaphosa het maande gelede reeds geweet Amerika het ‘n diplomatieke visum aan die voormalige adjunkminister van Finansies, Mcebisi Jonas, geweier en dat sy geloofsbriewe reeds in Mei verwerp is. Hy het egter steeds Suid-Afrika se amptelike gesant gebly en uit die land vertrek sonder voldoende verteenwoordiging in Washington. Emma […]
# The DA says president Cyril Ramaphosa was aware months ago that former deputy Finance minister Mcebisi Jonas was denied a diplomatic visa by the US and that his credentials were rejected in May. Despite this, Jonas remained the official envoy, leaving South Africa without proper representation in Washington, DC. The DA’s Emma Louise Powell […]
# Die ANC Jeugliga veroordeel pogings deur sakegroepe Sakeliga en die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika om die Wet op Gelyke Indiensneming, wat op 1 September in werking tree, te keer. Die Jeugliga sê hierdie regstappe toon weerstand teen ekonomiese hervorming en rassegeregtigheid. Hy voer aan dat die wet se sektorale teikens noodsaaklik is om historiese […]
# Mpumalanga se premier, Mandla Ndlovu, het ‘n groot kabinetskommeling aangekondig. Jester Sidell is nou LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, en vervang Makhosazane Masilela, wat speaker word. Brenda Moeketsi neem die Landbou-leisels oor, met Nompumelelo Hlophe wat na Maatskaplike Ontwikkeling skuif. Lindi Masina vervang Cathy Dlamini as LUR vir Onderwys. Die hoof van Kultuur, […]