# Suid-Afrika se nuwe Nasionale Lotery-operateur, Sizekhaya Holdings, beplan om die aantal loterytrekkings te verminder en boerpotte te verhoog. Die voorsitter, Moses Tembe, sê hulle wil weer krapkaarte terugbring en klem lê op sportpoel-weddenskappe. Tembe het sy dankbaarheid uitgespreek oor die lisensie wat vir agt jaar aan die maatskappy toegeken is, en sê die lotery […]
# Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding het erken dat hulle nie voldoende ondersteuning aan tegniese en beroepsonderwys- en opleidingskolleges verskaf het nie. Hierdie erkenning volg op groeiende kommer oor onvoldoende befondsing, infrastruktuur en studentedienste regoor die sektor. Die minister, Nobuhle Nkabane, sê die departement is in gesprek met belanghebbendes om strategieë te ontwikkel […]
# Die adjunkminister in die Presidensie, Nonceba Mhlauli, sê die regering se jeugwerkverskaffingsprogram maak bestendige vordering. Sy het tydens ‘n mediakonferensie gesê dat meer as 76-duisend inkomstegeleenthede tussen Januarie en Maart vanjaar geskep is, wat die totaal op meer as 1,67-miljoen te staan bring sedert die program begin is. Volgens Mhlauli is meer as 4,7-miljoen […]
# Aviation Co-ordination Services het die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid se goedkeuring om vier kritieke bagasie-ondersoekeenhede by OR Tambo en King Shaka Internasionale Lughawens te vervang, verwelkom. Dit volg op ‘n uitspraak van die Johannesburgse Hooggeregshof wat die dringende opgraderings verpligtend maak te midde van kommer oor verouderderde toerusting. Die uitvoerende hoof van ACS, Duke Phahla, sê […]
# Sizekhaya Holdings, South Africa’s incoming National Lottery operator, plans to reduce the number of lotto draws while increasing jackpot sizes. Chairman Moses Tembe says the company also aims to reintroduce scratchcards and emphasise sports pool betting. Tembe expressed gratitude for being awarded the eight-year licence, stating that the lottery can be a powerful force […]
# The Department of Higher Education and Training has acknowledged it has not provided sufficient support to Technical and Vocational Education and Training colleges. This admission follows growing concerns over inadequate funding, infrastructure, and student services across the sector. Minister Nobuhle Nkabane says the department is now engaging with stakeholders to develop strategies aimed at strengthening […]
# Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika, PRASA, word deur ernstige bewerings van verkwisting in die gesig gestaar nadat hulle kontrakteurs na bewering tot twee-duisend-persent te veel betaal het vir onnodige herstelwerk. Volgens News24 het die herstelwerk vir treine wat nooit weer gebruik sal word nie en nou in onbruik in spoorwegwerwe staan, miljarde rande beloop. Ondersoeke […]
# Deputy minister in the Presidency, Nonceba Mhlauli says government’s youth employment programme is making steady progress. Speaking at a media briefing, she revealed that over 76-thousand earning opportunities were created between January and March this year, bringing the total to more than 1.67-million since the programme began. According to Mhlauli, more than 4.7-million young […]
# Aviation Co-ordination Services has welcomed the South African Civil Aviation Authority’s approval to replace four critical Hold Baggage Screening units at OR Tambo and King Shaka International Airports. This follows a Johannesburg High Court ruling mandating the urgent upgrades amid concerns over aging equipment. ACS CEO Duke Phahla says the approved replacements aim to […]