# The DA says Transnet’s persistent failures at the port of Cape Town are crippling exporters’ access to global markets. The party warns that despite growing interest from Western Cape businesses to expand internationally, chronic backlogs, outdated infrastructure, and inefficiencies at the port are stalling momentum. The DA’s Noko Masipa calls on Transport minister Barbara […]
# Public Works and Infrastructure minister Dean Macpherson has announced that the first meeting of his newly appointed advisory panel will take place in early July. The panel, serving voluntarily, includes Agri SA CEO Johann Kotzé, Growthpoint CEO Estienne de Klerk, Atterbury head of development, Gerrit van den Berg and 4Dimension Engineering managing director Sivuyile […]
# Die Sentrum vir Ontwikkeling en Onderneming vra die skrapping van die regering se voorgestelde Transformasiefonds van 100-miljard-rand. Die sentrum waarsku dat dit op foutiewe aannames en onrealistiese befondsingsmeganismes gegrond is. Uitvoerende direkteur Ann Bernstein sê die fonds kan ondernemings in swart besit benadeel en ekonomiese insluiting belemmer. Sy dring aan op die heroorweging van […]
# The Centre for Development and Enterprise has called for the scrapping of government’s proposed 100-billion-rand transformation fund, warning it’s based on flawed assumptions and unrealistic funding mechanisms. CDE executive director Ann Bernstein says the fund could harm black-owned businesses and hinder economic inclusion. She urges a rethink of transformation policy, recommending a review by […]
# Cosatu is calling on Parliament and government to initiate a national dialogue in the run up to the fiscal framework and revenue proposals and the 2026 budget. Finance minister Enoch Godongwana tabled the 2025 budget last week after the withdrawal of the proposed 0.5-percentage point VAT hike. Cosatu’s spokesperson, Matthew Parks says government needs to […]
# Die MK-party sê hy sal dit nie duld dat buitelandse winsjagters of hul plaaslike bemagtigers Suid-Afrika se wetsraamwerk ondermyn nie. Die kommunikasiereguleerder, Okosa, het ‘n ondersoek van stapel gestuur na bewerings dat Elon Musk se onderneming, Starlink Internet-satellietdiens, onwettig bedryf word in die land. Woordvoerder Nhlamulo Ndhlela sê Starlink se onwettige verbindingsbedrywighede word deur […]
# Die Withuis het gereageer op ‘n hofuitspraak wat president Donald Trump se omvattende wêreldwye tariewe keer en sê onverkose regters kan nie ‘n nasionale noodsituasie behoorlik hanteer nie. Die Internasionale Handelshof in Manhattan het beslis die Internasionale Noodwet op Ekonomiese Magte van 1977, waarop Trump hom beroep het, verleen nié aan die president eensydige […]
# Absa het sy groei-vooruitsig vir die Suid-Afrikaanse ekonomie vir 2025 met die helfte verminder en voorspel nog twee rentekoersverlagings vir later vanjaar. Die bank sê hy verwag dat die ekonomie vanjaar met slegs een persent sal groei, wat laer is as ‘n vorige skatting van 2,1-persent. Hy voorspel ook dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank die […]
# The White House has reacted to a court ruling blocking president Donald Trump’s sweeping global tariffs, saying it is not for unelected judges to decide how to properly address a national emergency. The Manhattan-based Court of International Trade ruled that the 1977 International Emergency Economic Powers Act, which Trump invoked, does not give the […]