# Bedryfskenners sê strategiese verkryging en hernubare energie kan help om Suid-Afrika se sukkelende vervaardigingsektor te laat herleef. Ontleders het tydens ‘n paneelbespreking van Creamer Media gewaarsku vervaardigers werk onder hul vermoë weens swak vraag, hoë elektrisiteitskoste en swak infrastruktuur. Kenners sê meer staatsverkryging in energie- en spoorwegprojekte kan plaaslike produksie ‘n hupstoot gee. Hulle […]
# Die versekeraar Santam het ‘n vennootskap met die Suid-Afrikaanse Weerdiens aangegaan om nege outomatiese weerstasies in ses provinsies op te rig. Dit het ten doel om weervoorspellings en vroeë waarskuwingstelsels te versterk, omdat Suid-Afrika meer gereeld oorstromings, storms en brande ervaar wat met klimaatsverandering verband hou. Amptenare sê die nuwe stasies sal help om […]
# Industry experts say strategic procurement and renewable energy could help revive South Africa’s struggling manufacturing sector. Speaking during a panel hosted by Creamer Media, analysts warned that manufacturers are operating below capacity due to weak demand, high electricity costs, and poor infrastructure. Experts say greater State procurement in energy and rail projects could boost […]
# Insurance company Santam has partnered with the South African Weather Service to install nine automatic weather stations in six provinces across the country. The initiative aims to strengthen weather forecasting and early warning systems as South Africa faces more frequent floods, storms, and fires linked to climate change. Officials say the new stations will […]
# Die landbou-organisasie, TLU SA, sê hy het president Cyril Ramaphosa en die minister van Landbou, John Steenhuisen, ingelig oor sy kommer oor die land se huidige beleidsrigting, die druk op voedselproduksie en die dringende noodsaaklikheid vir praktiese, ekonomies-verantwoordbare oplossings vir groei. Bennie van Zyl van TLU SA sê die land kan nie bekostig om […]
# Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit en Agri Wes-Kaap het ‘n nuwe geval van bek-en-klouseer in die Mosselbaaigebied bevestig. Dis op ‘n klein beesplaas geïdentifiseer aan die kant van die bestaande kwarantyngebied van tien-kilometer in Groot-Brakrivier. Woordvoerder Herman Pieters sê beamptes het gedurende inspeksie en inentingswerk verdagte letsels opgemerk, waarna hulle monsters geneem het. Hy sê die uitslag […]
# The Garden Route District Municipality and Agri Western Cape have confirmed a new case of foot-and-mouth disease in the Mossel Bay area. It was identified on a small beef farm on the edge of the existing ten-kilometre quarantine zone in Groot Brak River. Spokesperson Herman Pieters says officials noticed suspicious lesions during inspection and […]
# Die EFF in Gauteng sê die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se brief aan Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, ontbloot ʼn metro wat sonder dringende ingryping ernstige finansiële probleme en moontlike ineenstorting kan verwag. Die minister dreig om die metro se toelaag-befondsing te weerhou indien hy nie sy finansies regruk nie. Die EFF sê […]
# Agricultural organisation, TLU SA, says it has informed president Cyril Ramaphosa and minister of Agriculture John Steenhuisen of its concern about the country’s current policy direction, the pressure on food production, and the urgent need for practical, economically responsible solutions for growth. TLU SA’s Bennie van Zyl says the country cannot afford to continue […]