# Indië het ‘n senior Russiese diplomaat ontbied nadat vier Indiërs dood is in ‘n missielaanval op ‘n vragskip wat ‘n Oekraïnse Swartsee-hawe verlaat het. Drie missiele het die Golden Leo Sondag getref en die Indiërs en nog ses mense is dood. Indië se Ministerie van Buitelandse Sake het Rusland se saakgelastigde gevra om hulle […]
# India has summoned a senior Russian diplomat after a missile strike killed four Indians on a Black Sea cargo ship leaving a port in Ukraine. The Golden Leo was hit by three cruise missiles on Sunday, killing the Indians and six others. India’s Ministry of External Affairs asked Russia’s chargé d’affaires to convey India’s […]
# ‘n Studie het bevind klimaatskokke plaas toenemend druk op die landbouverwerkingsektor, wat voedselsekerheid, werkgeleenthede en ekonomiese groei bedreig. ‘n Groep akademiese navorsers sê ondernemings sukkel met watertekorte, stygende temperature en ontwrigte voorraad van grondstowwe. Waterbesparings- en energie-doeltreffende maatreëls is ingestel, maar baie is sonder befondsing en tegniese ondersteuning. Die studie vra klimaatgefokusde opleiding, verbeterde […]
# Suid-Afrika het ‘n lening van 24,78-miljard-rand van die Wêreldbank bekom om hervormings in die land se water-, elektrisiteits- en vragvervoersektor te ondersteun. Dit sal gebruik word om waterinfrastruktuur te versterk, groter beleggings vanuit die privaat sektor aan te moedig en dienslewering aan miljoene huishoudings te verbeter. Dit sal ook ‘n mededingende elektrisiteitsmark ondersteun, en […]
# Die African Farmers Association of South Africa in KwaZulu-Natal sê suikerrietprodusente aan die provinsie se noordkus het te kampe met ‘n ernstige tekort aan werkers. Die ondervoorsitter, Lloyd Hadebe, het aan die SABC gesê baie buitelandse werkers het boerderygemeenskappe verlaat ná betogings teen ongedokumenteerde migrante. Hy waarsku die tekort vertraag die oes en plaas […]
# South Africa has secured a 24.78-billion-rand loan from the World Bank to support reforms in the country’s water, electricity and freight transport sectors. The funding will strengthen water infrastructure, expand private investment and improve service delivery to millions of households. It will also support a competitive electricity market and reforms in rail and ports. […]
# The African Farmers Association of South Africa in KwaZulu-Natal says sugar cane growers on the province’s north coast are facing a serious labour shortage. AFASA KZN deputy chairperson Lloyd Hadebe told the SABC that many foreign national workers have left farming communities following protests against undocumented migrants. He warns the shortage is delaying harvesting […]
# Transnet se uitvoerende hoof, Michelle Phillips, sê die staatsbeheerde logistieke maatskappy is besig met die verskerping van verkrygingsbeheer om te verhoed dat te veel vir goedere en dienste betaal word. Sy het tydens die SAPICS 2026-konferensie in Kaapstad gesê sewe maatskappye is op die swartlys geplaas en verskeie werknemers afgedank weens korrupsie. Phillips sê […]
# Anglo American het die Global Diamond Consortium as sy voorkeurbieër vir sy De Beers-diamantonderneming aangewys. Die konsortium sal onder leiding van die voormalige uitvoerende hoof van De Beers, Gareth Penny, eksklusiewe onderhandelings voer om die transaksie af te handel. Hy sê dit vorm deel van Anglo se plan om op koper en ystererts te […]