# Business Leadership South Africa sê ware mededinging in die elektrisiteitsmark, en nie net hervorming in naam nie, is noodsaaklik om de-industrialisering weens jare lange skerp prysverhogings om te keer. Eskom se herstrukturering-taakspan is besig om ʼn heeltemal onafhanklike, staatsbeheerde transmissiestelsel-operateur te vestig. Dit sal transmissie-bates besit en beheer, en verantwoordelik wees om die elektrisiteitsmark […]
# Business Leadership South Africa says genuine competition in electricity and not reform in name only, is essential to reversing the de-industrialisation caused by years of steep price increases that undermined manufacturing competitiveness. Eskom’s restructuring task team is working to establish a fully independent, state-owned Transmission System Operator which will own and control transmission assets and […]
# Die regse kandidaat, Abelardo de la Espriella, het die presidentsverkiesing in Colombië gewen en die linkse Iván Cepeda net-net verslaan. Volgens voorlopige uitslae deur die Nasionale Burgerlike Register, het die 47-jarige prokureur en sakeman 49,8-persent van die stemme ingepalm en Cepeda 48,7-persent. De la Espriella, wat deur die Amerikaanse president, Donald Trump, ondersteun word, […]
# Die landbou-organisasie, TLU SA, sê die vervanging van die minister van Landbou, John Steenhuisen, sal nie die bek-en-klouseer-krisis oplos nie. DA-leier Geordin Hill-Lewis het president Cyril Ramaphosa gevra om Steenhuisen te vervang met die huidige minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp. TLU SA se president, Bennie van Zyl, sê die regering moet […]
# Agricultural organisation TLU SA says replacing minister of Agriculture, John Steenhuisen, will not resolve the foot-and-mouth crisis. DA leader Geordin Hill-Lewis has asked president Cyril Ramaphosa to replace Steenhuisen with the current minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Willie Aucamp. TLU SA’s president, Bennie van Zyl, says what is needed is for government to change […]
# Die Openbare Beleggingskorporasie se raadsvoorsitter, adjunkminister van Finansies David Masondo, gaan die saak oor die Acupulco-beleggingsooreenkoms na die Spesiale Ondersoekeenheid verwys. Dit volg na ʼn regsoorsig van PwC se forensiese ondersoek na die transaksie. Die OBK het in 2013 sowat 333-miljoen-rand se befondsing aan Acapulco beskikbaar gestel om ʼn 25-persent aandeel in Lanseria Internasionale Lughawe […]
# Public Investment Corporation board chairperson, deputy minister of Finance David Masondo, will refer the Acupulco investment transaction matter to the Special Investigating Unit. This follows a legal review of PwC’s forensic investigation into the transaction. In 2013, the PIC provided around 333-million-rand in funding for Acapulco to acquire a 25-percent stake in Lanseria International Airport. […]
# With the deadline drawing near, National Treasury and the South African Revenue Service have reminded the public to submit written comments on the 2026 draft Rates and Monetary Amounts and Amendment of Revenue Laws Bill. The draft Rates Bill outlines adjustments to various tax thresholds, exemptions and limits, as well as changes to excise […]
# Met die naderende sperdatum, het die Nasionale Tesourie en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens die publiek herinner om skriftelike kommentaar in te dien oor die 2026-konsepwetsontwerp op Tariewe en Monetêre Bedrae en die Wysiging van Inkomstewette. Die Konsepwetsontwerp op Tariewe beskryf aanpassings aan verskeie belastingdrempels, vrystellings en limiete, sowel as veranderinge aan aksynsbelasting op alkoholiese drankies […]