# The Bureau for Economic Research says the government should introduce a bank-style curatorship system for failing municipalities to improve service delivery and financial management. The bureau argues, unlike failing banks, municipalities are often hampered by complex laws and political interference, delaying effective intervention. It believes giving the National Treasury the power to appoint professional […]
# As South Africa marks national savings month, FNB is urging consumers to make saving a priority despite growing financial pressure on households. The bank says many South Africans are struggling to build savings, with its data showing a decline in net savings over the past year. The bank’s Carin Meyer encourages consumers to adopt […]
# The Department of Trade, Industry and Competition will host an Essential Oils Conference in Pretoria this week to boost South Africa’s competitiveness in the fast-growing global market. The two-day event brings together producers, exporters, investors and researchers to explore opportunities in natural and sustainable products. The Government says South Africa’s rich biodiversity offers strong […]
# Die Buro vir Ekonomiese Navorsing sê die regering moet ‘n kuratorskapstelsel soortgelyk aan die vir banke, vir mislukte munisipaliteite instel om dienslewering en finansiële bestuur te verbeter. Die buro voer aan munisipaliteite, anders as mislukte banke, word dikwels belemmer deur ingewikkelde wette en politieke inmenging, wat doeltreffende ingryping vertraag. Die buro meen om Nasionale […]
# Terwyl Suid-Afrika nasionale spaarmaand vier, moedig FNB verbruikers aan om spaar ‘n prioriteit te maak ten spyte van toenemende finansiële druk op huishoudings. Die bank sê baie Suid-Afrikaners sukkel om te spaar met inligting wat daarop dui dat netto spaargeld oor die afgelope jaar afgeneem het. Carin Meyer van die bank moedig verbruikers aan […]
# Die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging hou hierdie week ‘n konferensie oor vlugtige olies in Pretoria om Suid-Afrika se mededingendheid in hierdie vinnig-groeiende wêreldmark te versterk. Die tweedaagse geleentheid bring produsente, uitvoerders, beleggers en navorsers bymekaar om geleenthede in natuurlike en volhoubare produkte te verken. Die regering sê Suid-Afrika se ryk biodiversiteit bied […]
# ActionSA se president, Herman Mashaba, het die minister van Finansies, Enoch Godongwana, gevra om ‘n tegniese ondersteuningspan aan te stel om toesig te hou oor Nasionale Tesourie-fondse wat aan die Stad Johannesburg toegeken word.Mashaba se versoek volg terwyl Johannesburg worstel met ‘n likiditeitskrisis nadat Tesourie 3,6-miljard-rand teruggehou het weens kommer oor staatsbestuur. Hy vra […]
# AfriForum is gereed om Graaff-Reinet in die Oos-Kaap se hernoeming na Robert Sobukwe Town in die Hooggeregshof in Pretoria te betwis. Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur en die Suid-Afrikaanse Geografiese Naamraad sal die aansoek teenstaan. Alana Bailey van AfriForum sê die naamsverandering is ongrondwetlik en beskerm nie die dorp se geskiedkundige en […]
# Die Vryemarkstigting het aangesluit by die regsgeding teen die Onteieningswet nadat hy as vriend van die hof toegelaat is in ‘n Hooggeregshof-aansoek wat AfriForum en die Instituut vir Rasseverhoudinge aanhangig gemaak het. Martin van Staden van die stigting voer aan die bepaling wat toelaat dat eiendom sonder vergoeding onteien mag word, is ongrondwetlik en […]