# The Office of the Tax Ombud has postponed the release of its South African Revenue Service eFiling profile hijacking draft report to 31 August 2025. Initially set for Monday, the delay follows a request from SARS commissioner, Ed Kieswetter, for more time to respond to the report’s findings. The report will purportedly contain comprehensive […]
# Die DA sê korrupsie en wanfunksionering in die Departement van Menslike Nedersettings ondermyn dienslewering en beskadig die openbare vertroue in demokrasie. Gedurende die begrotingsdebat in die Parlement, het Luyolo Mphithi van die party die voortgesette rol bevraagteken van minister Thembi Simelane ten spyte van ‘n polisieondersoek oor ‘n lening gekoppel aan VBS-bank. Mphithi voer […]
# The DA says corruption and dysfunction in the Department of Human Settlements are undermining service delivery and damaging public trust in democracy. During the budget vote debate in Parliament, the party’s Luyolo Mphithi slammed minister Thembi Simelane’s continued role despite facing a police investigation over an alleged VBS-linked loan. Mphithi argued Simelane cannot be […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad is versigtig optimisties oor dele van die 2025/2026 nasionale vervoerbegroting. Die raad ondersteun die regering se padveiligheidsdoelwitte en lisensiehervormings, maar waarsku daar is belangrike kwessies wat onopgelos bly. Deel van die probeem is dat subsidies vir taxipendelaars aanhoudend uitgesluit word asook swak padinfrastruktuur. Rebecca Phala van Santaco vra vinniger lisensiehervormings […]
# Rise Mzansi sê veilige, betroubare en bekostigbare vervoer oorbrug die gaping tussen armoede en vooruitgang. Makashule Gana van die party het tydens die begrotingsdebat gesê vervoer speel ‘n noodsaaklike rol in ekonomiese groei en werkskepping. Gana vra vir permanente verkeersveiligheidsveldtogte gerugsteun deur intydse data en maandelikse ongeluksverslae. Hy voeg by verkeersveiligheid moet ‘n jaar […]
# The South African National Taxi Council welcomes aspects of the 2025/2026 national transport budget with cautious optimism. The council supports the government’s road safety goals and licensing reforms, but warns that key concerns remain unresolved. These include the continued exclusion of taxi commuters from subsidies and poor road infrastructure. Santaco’s Rebecca Phala calls for […]
# Die ministerie van Menslike Nedersettings het dapper planne vir die volgende vyf jaar uiteengesit, wat die bou van meer as 237-duisend nuwe huise, die opgradering van meer as vier-duisend informele nedersettings, en die uitreiking van 80-duisend titelaktes insluit. Daar is reeds 34-miljard-rand toegeken vir die 2025/2026 finansiële jaar, waarvan die meeste na provinsies en […]
# Adjunkminister van Vervoer, Mkhuleko Hlengwa sê die regering is gefokus om die totale vervoer-ekostelsel, insluitend paaie, spoor, lugvaart, en maritieme veiligheid te herstel. Gedurende die debat oor die vervoerbegroting in die Parlement, het Hlengwa bevestig dat die departement daaraan werk om die Padongelukkefonds te stabiliseer en die lang-vertraagde padongelukkevoordeelskema bekend te stel. Hy het […]
# Die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging sê die beleid en wetgewing oor die kommersialisering van cannabis sal teen die einde van die 2026/27-boekjaar gefinaliseer wees. Minister Parks Tau het dit in reaksie op ‘n parlementêre vraag bekend gemaak. Bedryfskenners waarsku regulatoriese vertragings, hoë lisensiekoste en wetlike teenstrydighede belemmer steeds die wettige cannabis-sektor. Kenners […]