# Die vakverbond Cosatu het die Departement van Indiensneming en Arbeid se hernude fokus om inspeksies by werksplekke uit te voer, verwelkom. Die departement het vanjaar 10-duisend bykomende arbeidsinspekteurs aangestel en nog 10-duisend word vir volgende jaar beplan. Matthew Parks van Cosatu sê meer as 250-duisend werksplekke is geïnspekteer en meer as 120-duisend oortredings van […]
# The Department of Forestry, Fisheries and the Environment has confirmed South Africa’s full support for the international ban on commercial ivory and rhino horn trade. Minister Dion George emphasised the country will not reopen trade, prioritising wildlife protection over profit. Ahead of CITES CoP20 in Uzbekistan, the minister says South Africa commits to science-based […]
# Die adjunkminister vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Steve Letsike, sê Suid-Afrika moet die ervarings van jongmense hervorm. Sy het by die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap se beleggingsindaba in Johannesburg gevra vir groter belegging in jeug-entrepreneurskap en inklusiewe ekonomiese stelsels. Sy sê regeringsraamwerke soos die Wetsontwerp op Vroue se Ekonomiese Bemagtiging en die Wet […]
# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê Suid-Afrika is bereid om ʼn premie te betaal om seker te maak die multi-miljard-rand uitbreiding van die elektrisiteitsnetwerk bevorder nywerheidsontwikkeling en hervorming. Hy het in Sandton gesê hy erken die bedryf se kommer oor die Onafhanklike Transmissieprojek se verkryging en beloof die gebruik van plaaslike […]
# Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, sê informele handelaars met geldige permitte gebruik slimkaarte met QR-kodes vir kontrole. Dit volg nadat ʼn verhoor tussen die stad en handelaars wat deur die instituut vir maatskaplik-ekonomiese regte verteenwoordig word, uitgestel is. Die partye kon nie oor tydelike oplossings ooreenkom nie. Die burgemeester sê gemagtigde handelaars se bedrywighede […]
# Die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap het sy ondersteuning aan breedgebaseerde swart ekonomiese bemagtiging bevestig. Die agentskap se ondervoorsitter, Bonga Makhanya, sê die beleid is noodsaaklik om die jeug se uitsluiting van die ekonomie te hanteer, veral onder swart Suid-Afrikaners in landelike gebiede en townships. Hy het aan SABC News gesê die beleid het tekortkominge, maar bevorder […]
# Operasie Vulindlela se tweede fase behoort ten spyte van plaaslike uitdagings teen 2029 ekonomiese groei van 3,5-persent te bereik. Rudi Dicks van die Presidensie het tydens ʼn inligtingsessie by die Johannesburgse Aandelebeurs klem gelê op vordering in energie-, logistieke, water-, behuising- en digitale infrastruktuur. Dit sluit in belegging in hernubare energie, kleiner visum-agterstande en […]
# Electricity and Energy minister Kgosientsho Ramokgopa says South Africa is prepared to pay a premium to ensure the multibillion-rand electricity grid expansion boosts industrialisation and transformation. Speaking in Sandton, Ramokgopa acknowledged industry concerns over the Independent Transmission Project procurement and promised local-content stipulations and participation for domestic contractors. He said that pre-qualified bidders will […]
# The Congress of South African Trade Unions has welcomed the Department of Employment and Labour’s renewed focus on workplace inspections. The Department has hired ten-thousand additional labour inspectors this year, with another ten-thousand planned for 2026. COSATU’s Matthew Parks says over 250-thousand workplaces were inspected, uncovering more than 120-thousand labour law violations. He urges […]