# Die Vryheidsfront Plus sê die jongste verslag deur die ouditeur-generaal toon ernstige finansiële wanbestuur en korrupsie in baie munisipaliteite. Volgens die 2024/2025-verslag is meer as die helfte van munisipaliteite tegnies bankrot, met baie wat voortdurende kontantvloeiprobleme ondervind en onbefondsde begrotings goedkeur. Die party het ook verwys na die miljarde wat verlore gegaan het deur […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê die Ouditeur-generaal se jongste munisipale ouditverslag toon plaaslike regeringsmislukkings bly steeds ‘n reusebron van kommer, met geen metro wat in die 2024/25-boekjaar ‘n skoon oudit behaal het nie. Julius Kleynhans van OUTA sê inwoners betaal steeds meer vir dienste terwyl hulle vervallende infrastruktuur en swak dienslewering ondervind. Hy vra […]
# Die Nakomingsinstituut van Suider-Afrika het ‘n nuwe praktiese gids vir die bekamping van geldwassery in Durban en Kaapstad bekendgestel. Die instituut sê dit het ten doel om pogings te versterk wat finansiële misdaad sal bestry en voldoening aan internasionale standaarde sal handhaaf. Dit bied ook praktiese hulp vir instellings om beheermaatreëls teen geldwassery, terrorismebefondsing […]
# Die uitvoerende hoof van Sibanye-Stillwater, Richard Stewart, sê sy portefeulje vir Suid-Afrikaanse platinumgroepmetale is die beste ter wêreld en beklemtoon die skaal, buigsaamheid en langtermyngroeipotensiaal daarvan. Stewart het tydens die Suider-Afrikaanse Kapitaalmarkdag gesê die geïntegreerde Rustenburg-, Kroondal- en Marikana-bedrywighede bied ongeëwenaarde geleenthede om waarde te ontsluit en die mynleeftyd te verleng. Hy sê verder […]
# Die ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke sê munisipaliteite het ‘n indieningskoers van 98-persent vir finansiële state bereik, wat ‘n belangrike mylpaal in voldoening is. Sy het tydens ‘n inligtingsessie vir die Parlement se Komitee oor Samewerkende Regering en Tradisionele Sake gesê slegs twee munisipaliteite het nie state ingedien nie, teenoor tien verlede jaar. Maluleke waarsku verbeterings […]
# Die Stad Johannesburg het die eerste regshindernis oorkom in ‘n geskil oor sy verhoogde wateraanvraag-bestuursheffing. Die Hooggeregshof het AfriForum se dringende aansoek teen die heffing van die hand gewys omdat die organisasie nie dringendheid kon bewys nie. Die stad se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê AfriForum het sedert Mei geweet die heffing gaan op 1 […]
# Die Geoktrooïeerde Institituut vir Verkryging en Voorsiening waarsku hoewel beurtkrag verlig is, bedreig stygende kragtariewe en energieverwante koste steeds Suid-Afrikaanse sake-ondernemings. Die liggaam sê hoër krag- en brandstofpryse plaas toenemende druk op verskaffingskettings en skep pryswisselvalligheid en bedryfsgevare. Die streeks-besturende direkteur, Paul Vos, sê organisasies fokus toenemend op veerkragtigheid deur verskaffers-uiteenlopendheid, beleggings in hernubare […]
# Auditor-General Tsakani Maluleke says municipalities have achieved a 98-percent submission rate of financial statements, marking a major milestone in compliance. Briefing Parliament’s Cooperative Governance and Traditional Affairs Committee, she says only two municipalities failed to submit compared to ten last year. Maluleke warns improvements remain limited due to persistent disclaimer audit findings and weak […]
# Die regering se administratiewe agentskap vir die beplanning, bestuur en versnelling van infrastruktuurbeleggings, Infrastruktuur Suid-Afrika, is bekommerd oor die groot aantal tenders wat sloer of gekanselleer word. Waarnemende hoof Simphiwe Ndlovu het aan die Parlement gesê meer as 70-persent van geadverteerde bouverwante tenders is gekanselleer of gesluit sonder dat dit toegeken is. Slegs 29,9-persent […]