# Sun International doen ‘n beroep op dobbelaars om hulpmiddels vir verantwoordelike dobbel, soos bestedingsperke, afkoeltydperke en persoonlike onttrekking, te gebruik om problematiese dobbelgedrag te voorkom. Hierdie oproep kom terwyl Suid-Afrika ‘n Maand vir Verantwoordelike Dobbel gedenk. Die maatskappy beperk ook kinders se blootstelling aan dobbeladvertensies en bied meer advertensieruimte vir boodskappe oor verantwoordelike dobbel. […]
# Die Nasionale Verbruikerskommissie het een-duisend-896 Jeep Wrangler- en Jeep Gladiator-voertuie herroep weens ‘n moontlike brandgevaar. Die betrokke voertuie, wat tussen 2021 en verlede jaar te koop aangebied is, het moontlik ‘n elektriese fout by die verbinding van die kragstuurpomp. Dit kan oorverhit en moontlik tot ‘n brand lei. Phetho Ntaba van die kommissie het […]
# Die Oekraïnse president, Volodymyr Zelensky, is vandag in Berlyn vir samesprekings met die Duitse kanselier, Friedrich Merz, wat sy ondersteuning duidelik gemaak het. Dit volg ‘n week voor vredesonderhandelings tussen Rusland en Oekraïne hervat, wat Amerika bemiddel het. Europese leiers het Zelensky gesteun te midde van sy meningsverskil met die Amerikaanse president oor sy […]
# Volodymyr Zelensky is in Berlin today for talks with German chancellor Friedrich Merz, who made it clear he intends to show his support for the Ukrainian leader. This comes a week before the resumption of US-brokered Russian-Ukrainian peace negotiations. European leaders have backed Zelensky as he clashed with US president Donald Trump over his […]
# Die ACDP sê die verlies van Suid-Afrika se handelsvoordele ingevolge die Amerikaanse Wet op Groei en Geleenthede in Afrika kan die ekonomiese krisis vererger. Hy waarsku die verlies aan Amerikaanse handelsvoordele kan werkloosheid en armoede vererger, en sê die gespanne verhouding met Amerika is weens die regering se buitelandse beleid. Woordvoerder Wayne Thring vra […]
# Die Stad Kaapstad is besig met die skepping van ‘n nuwe sentrum om die verwerking van ingewikkelde ontwikkelingsaansoeke met ‘n hoë waarde te bespoedig. Die Sentrum vir Strategiese Ontwikkelingsaansoeke sal na verwagting teen Februarie in die Tafelbaaise distriksbeplanningskantoor in werking wees. Onderburgemeester Eddie Andrews sê die sentrum sal help om vertragings te verminder, belegging […]
# Die regering gaan voor die einde van die jaar ’n tegniese taakspan saamstel wat die afstigting van Transnet se Spoorinfrastruktuur-bestuurder moet finaliseer. Die jongste Operasie Vulindlela-verslag toon dat die proses agter skedule is, wat gelei het tot strenger toesig deur die Presidensie, die Nasionale Tesourie en die Departement van Vervoer. Die herstrukturering het ten […]
# Die ANC verwerp wat hy die misbruik van AGOA noem nadat Amerika aangekondig het Suid-Afrika sal vanaf Januarie uitgesluit word van die handels-voorkeurprogram. Die party se nasionale woordvoerder, Mahlengi Bhengu, sê AGOA moenie gebruik word om ontwikkelende lande vir onafhanklike buitelandse beleidsposisies te straf nie. Sy sê Suid-Afrika sal voortgaan om ‘n onafhanklike diplomatieke […]
# The ACDP says the loss of South Africa’s trade benefits under the US Africa Growth and Opportunity Act could deepen the country’s economic crisis. The party warns losing US trade benefits could worsen unemployment and poverty, blaming the government’s foreign policy for strained relations with the US. ACDP’s Wayne Thring calls for urgent diplomatic […]