# Die Nasionale Tesourie sê die regering bereik steeds sy fiskale teikens en dit lyk tans selfs beter as wat voorspel is. Die land se skuld-tot-bruto-binnelandse-produk-verhouding sal na verwagting teen 2032/33 tot onder 70-persent daal – ʼn jaar gouer as wat in die mini-begroting voorspel is. Dit volg op Statistiek Suid-Afrika se herbepaling van die […]
# National Treasury says government continues to achieve its fiscal targets, with the fiscal metrics looking even better than projected. Treasury now projects that the country’s debt-to-GDP ratio will fall below 70-percent by 2032/2033, which is one year earlier than forecast in the Medium Term Budget Policy Statement. The changes follow Statistics South Africa’s GDP […]
# Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het tydens die tweede kwartaal van die 2026/27-boekjaar 144 aanlegte geregistreer vir die opwekking van hernubare energie. Die son- en windkragaanlegte het ‘n gesamentlike totale vermoë van drie-duisend-129 megawatt, met ‘n geraamde beleggingswaarde van 78,16-miljard-rand. NERSA se woordvoerder, Charles Hlebela, sê die aansoeke is binne gemiddeld nege werksdae verwerk, […]
# ‘n Enorme ineenstorting op Wall Street het ongeveer 41,22-duisend-miljard-rand aan markwaarde van groot tegnologiemaatskappye in die VSA en Asië uitgewis. Die groot vlaag van verkope is veroorsaak deur beleggers se kommer oor ‘n moontlike verlangsaming in die ontwikkeling van kunsmatige intelligensie, in die nadraai van die Demokratiese Party se oorwinning in die Amerikaanse middeltermynverkiesing. […]
# The National Energy Regulator of South Africa has registered 144 renewable energy generation facilities during the second quarter of the 2026/2027 financial year. The solar and wind facilities have a combined three-thousand-129 megawatts of total capacity with an estimated investment value of 78.16-billion-rand. NERSA’s spokesperson Charles Hlebela says it processed the applications within an average […]
# A massive Wall Street rout has wiped out roughly 41.22-trillion-rand in market value from major technology firms across the US and Asia. This sell-off was triggered by investor concerns over a potential slowdown in artificial intelligence development following the Democratic Party’s victory in the US midterm elections. On Thursday, the tech-heavy Nasdaq suffered 5.5-percent […]
# Statistics South Africa says electricity generation decreased by 5.2-percent in September. However, seasonally adjusted production recorded a slight monthly increase of 0.4-percent compared with August. Electricity consumption also increased by 1.5-percent compared with the same month last year. Monthly, electricity distribution fell by 0.9-percent. Stats SA’s Tsholofelo Ditinti says electricity generation fell by 0.4-percent […]
# Statistiek Suid-Afrika sê elektrisiteitsopwekking het in September met 5,2-persent afgeneem en seisoensaangepaste produksie het ‘n geringe maandelikse toename van 0,4-persent getoon in vergelyking met Augustus. Elektrisiteitsverbruik het met 1,5-persent toegeneem vergeleke met dieselfde maand verlede jaar. Op ‘n maandelikse grondslag het elektrisiteitsverspreiding met 0,9-persent gedaal. Tsholofelo Ditinti van Statistiek Suid-Afrika sê elektrisiteitsopwekking het tussen […]
# Aandeelhouers van Omnia het ‘n koopaanbod van 21,8-miljard-rand deur die Solar-groep van Indië goedgekeur. Dit baan die weg vir die 73-jaar oue Suid-Afrikaanse kunsmis- en plofstofvervaardiger om sy notering op die Johannesburgse Aandelebeurs te skrap. Die aanbod waardeer die onderneming teen 134-rand-50-sent per aandeel. Solar sê die ooreenkoms weerspieël sy vertroue in Omnia se […]