# Die Sitruskwekersvereniging van Suidelike Afrika sê die verlies van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika is nie net nadelig vir die Suid-Afrikaanse sitrusbedryf nie, maar ook vir Amerikaanse verbruikers. Die Amerikaanse regering het kommer uitgespreek oor Suid-Afrika se handel- en belegging-versperrings, korrupsie en kwessies wat met nasionale veiligheid en buitelandse beleid verband […]
# The Citrus Growers’ Association of Southern Africa says the loss of the African Growth and Opportunity Act is not only a loss for South Africa’s citrus industry, but for US consumers as well. The US government has raised concerns about South Africa’s trade and investment barriers, corruption and issues relating to national security and foreign […]
# The Democrats’ sweeping victories in the United States midterm elections could have repercussions well beyond America. The results may increase pressure on President Donald Trump over the war with Iran, while opening the way for renewed military aid to Ukraine and greater scrutiny of US support for Israel. Countries negotiating trade deals with Washington […]
# Die Demokrate se oorweldigende oorwinning in Amerika se middeltermynverkiesing kan wêreldwyd uitkring. Die uitslae kan druk op president Donald Trump verhoog oor Iran, terwyl dit die weg baan vir hernude militêre hulp aan Oekraïne en Amerikaanse steun vir Israel. Lande met handelsooreenkomste met Washington behoort minder druk te voel om Trump se tariefeise te […]
# Die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging, Thomas Funke, sê die uitbreiding van bio-etanolproduksie uit suikerriet kan Suid-Afrika se afhanklikheid van ingevoerde brandstof verminder, en terselfdertyd sukkelende produsente ondersteun. In sy artikel in Engineering News sê Funke stygende petrol- en dieselpryse beklemtoon die behoefte aan plaaslike alternatiewe. Funke sê ‘n gekoördineerde regeringsprogram is nodig […]
# Die Stad Johannesburg het aansoeke vir die vierde fase van sy skuldverligtingsprogram gesluit. Die program het inwoners wat kwalifiseer die geleentheid gebied om hulp met uitstaande munisipale skuld te verkry deur finansiële verligting en afbetalingsreëlings. Die hoof- finansiële beampte, Tebogo Moraka, sê meer as 18-duisend aansoeke vir skuld van meer as twee-miljard-rand is teen […]
# Die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging het die aanstelling van ses nuwe lede by die Mededingingstribunaal vir termyne van vyf jaar verwelkom. Die aanstellings sluit drie voltydse en drie deeltydse lede in, wat beskik oor regs-, ekonomiese en regulatoriese kundigheid meebring. Minister Parks Tau sê die aanstellings sal die tribunaal se vermoë versterk […]
# Die voormalige president Kgalema Motlanthe het die VSA beskryf as ‘n wêreldmoondheid wat onder onvoorspelbare leierskap kwyn. Motlanthe het na hy by die Killarney Country Club gestem het, kommentaar gelewer op Washington se uitsluiting van Suid-Afrika van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika. Hy het gesê die VSA het die reg om […]
# The Department of Trade, Industry and Competition has welcomed the appointment of six new members to the Competition Tribunal for five-year terms. The appointments include three full-time and three part-time members, bringing additional legal, economic and regulatory expertise. Minister Parks Tau says the appointments will strengthen the tribunal’s ability to handle competition-related cases efficiently. […]