# Die uitvoerende hoof van Volkswagen, Oliver Blume, beoog om byna 100–duisend poste te sny en produksie by vier Duitse aanlegte te beëindig. Dit sal die grootste hervorming in die maatskappy se 89-jarige geskiedenis wees. Manager Magazine berig die motorvervaardiger sal beplande belegging met ongeveer 15-persent oor die volgende vyf jaar sny. Blume is onder […]
# Die Landdroshof in Pretoria het die Medicare24-tenderkorrupsiesaak tot 28 Augustus uitgestel. Verdedigingsadvokate het toegang tot die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala se pleitooreenkoms en bykomende saakinligting versoek. Die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie se woordvoerder, Henry Mamothame, sê die uitstel sal die staat toelaat om die dossier af te handel, bewyse bekend te maak en moontlike […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê die Suider-Afrikaanse Doeane-unie bly die wêreld se oudste werkende doeane-unie en ‘n sleutel-aandrywer van streeksintegrasie. Ministers van Suid-Afrika, Botswana, Eswatini, Lesotho en Namibië vergader om die unie se Strategiese Plan, handels-opknapping en ekonomiese samewerking te hersien. Tau sê lidlande bly steeds verbind tot die […]
# Volkswagen CEO Oliver Blume is aiming to cut up to one-hundred-thousand jobs and end production at four German plants in what would be the biggest overhaul in the company’s 89-year history. Manager Magazin reported the plan would also see the carmaker cut planned investment by about 15-percent over the next five years. Blume is […]
# King Charles has become the first monarch to reveal his tax bill, disclosing figures that show he paid the equivalent of 280-million-rand in tax for 2024 and ’25. That places him among the top-100 UK taxpayers. The change in publishing details of the king’s personal tax comes after calls for greater transparency around royal […]
# President Cyril Ramaphosa sê streeksamewerking is belangriker as ooit tevore weens internasionale onsekerheid en verskuiwende voorsieningskettings. Hy het tydens die Suider-Afrikaanse Doeane-unie se beraad in Kaapstad gesê geen Afrikaland kan alleen floreer in die huidige ekonomiese klimaat nie. Rampaphosa beskryf die unie as ‘n veerkragtige instelling wat reeds 116 jaar deur aansienlike wêreld- en […]
# Wêreldhandel in onwettige dwelms floreer, met kokaïenvervaardiging en beslagleggings van die dwelm bekend as “tik” in Suid-Afrika, op ‘n rekordhoogtepunt. Die Verenigde Nasies se jaarlikse Wêreld-dwelmverslag waarsku oor ‘n toename in nuwe dwelms wat ‘n gaping vul wat gelaat is deur die instorting van heroïenvoorraad. Kokaïenvervaardiging het in 2024 tot ongeveer vier-duisend-100 metrieke ton […]
# President Cyril Ramaphosa says global uncertainty and shifting supply chains make regional cooperation more important than ever. He told the Southern African Customs Union summit in Cape Town no African country can prosper alone in the current economic climate. Rampaphosa described the union as a resilient institution that has endured for 116 years through […]
# ‘n Forensiese ondersoek beveel aan Tshwane se stadsbestuurder, Johann Mettler, moet tugstappe instel teen die geskorste finansiële hoof, Gareth Mnisi. Die verslag beweer Mnisi het die munisipale gedragskode oortree deur nie direkteurskappe te verklaar en nie sy verhouding met die bou-onderneming Ngaphesheya bekend te maak tydens twee tenderprosesse nie. Tugstappe word ook aanbeveel teen […]