# Die SAKP vra die regering om onmiddellik alle handelskonsessies en -reëlings te hersien wat aan Amerika toegestaan is ingevolge die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika. Dit volg na die Amerikaanse administrasie se besluit om Suid-Afrika vanaf Januarie 2027 van AGOA uit te sluit. Die SAKP sê die hersiening moet tariefkwotas, handelsvoorkeure en […]
# The South African Communist Party is calling on government to immediately review all trade concessions and arrangements granted to the United States under the African Growth and Opportunity Act. This follows the US administration’s decision to exclude South Africa from the trade programme, effective January 2027. The SACP says the review should cover tariff-rate […]
# Eskom sê hy beskik tans oor ongeveer ses-duisend-855 megawatt se opwekkingskapasiteit meer as die land se huidige elektrisiteitsvraag. Die kragvoorsiener se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die bykomende kapasiteit versterk die veerkragtigheid van die elektrisiteitstelsel en skep terselfdertyd ruimte om in nuwe elektrisiteitsbehoeftes te voorsien. Die beskikbare kapasiteit bied geleenthede om energie-intensiewe nywerhede te ondersteun, […]
# Die Departement van Elektrisiteit en Energie sê hulle sal gasverskaffers, ontwikkelaars en infrastruktuurbelanghebbendes betrek voordat hulle nog ‘n gas-tot-krag-verkrygingsproses aanpak. Die konsultasies is daarop gemik om kommersiële, tegniese en finansiële uitdagings aan te spreek na al vier tenders onder die eerste verkrygingsvenster verwerp is. Die Departement sê die tenderaars kon nie gasvoorsiening waarborg nie. […]
# The Department of Electricity and Energy says it will engage gas suppliers, developers and infrastructure stakeholders before launching another gas-to-power procurement process. The consultations aim to address commercial, technical and financial challenges following the rejection of all four bids under the first procurement window. The department says none of the bidders could guarantee gas […]
# Eskom says it currently has approximately six-thousand-855-megawatts of available generation capacity above the country’s current electricity demand. The power utility spokesperson, Daphne Mokwena says the additional capacity strengthens the resilience of the electricity system while creating room to accommodate new electricity demand. The available capacity presents opportunities to support energy-intensive industries, attract new investment […]
# Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging doen ‘n beroep op die onttrekking van die korting op die jaarlikse invoerkwota van 72-duisend-ton hoender uit die VSA. Dit volg op die aankondiging dat Suid-Afrika van Januarie voorkeurhandelstoegang ingevolge die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika sal verloor. Die vereniging beplan om met die regsspan van die minister van […]
# Die ekonoom verbonde aan die Noordwes-Universiteit se sakeskool, Raymond Parsons, sê vanjaar se plaaslikeregeringsverkiesing het ‘n positiewe sein aan beleggers gestuur, wat toon vrye en regverdige verkiesings is goed vir die ekonomie. Parsons sê die uitslae bevestig ‘n verdere verskuiwing na veelparty-koalisies in munisipaliteite, en koalisie-onderhandelinge moet politieke bestendigheid verseker as plaaslike ekonomiese ontwikkeling […]
# North West University Business School economist Raymond Parsons says this year’s local government elections have sent a positive signal to investors, showing that free and fair elections are good for the economy. Parsons says the results confirm a further shift towards multiparty coalitions in municipalities, and coalition negotiations must deliver political stability if local […]