# The City of Cape Town says the Productivity Efficiency Programme has supported 28 businesses and saved 776 jobs since its establishment over two-years ago. The programme assists small, medium and micro enterprises that are in distress or need guidance on improving their operations. The businesses are assessed and then given a detailed strategy on […]
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê die toenemende werksverliese weens maatskappye wat hul bedrywighede afskaal of die land heeltemal verlaat, is kommerwekkend. ArcellorMittal SA maak einde September toe met drie-duisend-500 werksgeleenthede wat verlore gaan. Ford in Suid-Afrika gaan 474 werkers aflê by sy aanlegte in Gqeberha en Pretoria. Die IRR se woordvoerder, Makone Maja, sê […]
# The Institute of Race Relations says the mounting job losses resulting from companies cutting back their operations or leaving the country entirely are concerning. ArcellorMittal SA is set to shut down by the end of September, resulting in three-thousand-500 job losses. Ford Motor Company SA also plans to cut 474 jobs at its plants […]
# Die DA sê die minister van Toerisme, Patricia de Lille, se besluit om die SA Toerismeraad te ontbind, was ‘n blatante magsmisbruik wat ontwerp is om haar bondgenoot, die geskorste uitvoerende hoof, Nombulelo Guliwe, teen aanspreeklikheid te beskerm. Die minister het haar besluit in die Parlement verdedig en onwettige gedrag, prosedurele oortredings en roekelose […]
# The DA says Tourism minister Patricia de Lille’s decision to dissolve the SA Tourism board was a blatant abuse of power designed to shield her ally, suspended CEO, Nombulelo Guliwe, from accountability. The minister has defended her decision in Parliament, citing unlawful conduct, procedural violations, and reckless financial management as grounds for intervention. The DA’s […]
# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, is bekommerd oor die voortdurende afleggings, wat talle werkverliese veroorsaak. ArcelorMittal beplan om teen die einde van hierdie maand nog langstaalaanlegte te sluit, wat meer as drie-duisend poste sal sny en ‘n verdere 100-duisend in gevaar stel. Die woordvoerder Thobeka Magcai sê Ford het ook byna […]
# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, het bewerings verwerp dat sy nie opgetree het teen onreëlmatighede by Suid-Afrikaanse Toerisme nie. De Lille het in die Parlement gereageer op vrae oor die ontbinding van die raad en ontken bespiegelings dat sy dissiplinêre stappe teen die uitvoerende hoof, Nombulelo Guliwe, geblok het. Sy sê mediaberigte […]
# Die vakbondfederasie Saftu sê die motorbedryf staan voor ‘n bloedbad ná Ford se plan om poste te besnoei by sy aanlegte in Gauteng en die Oos-Kaap. Die federasie het by die metaalwerkersvakbond Numsa aangesluit om die afleggings te veroordeel en waarsku dit volg op die hakke van besnoeiings by Mercedes-Benz en ArcelorMittal Suid-Afrika, wat […]
# Die Vakbondfederasie Saftu sê ArcelorMittal Suid-Afrika se sluiting van lang staalbedrywighede in Newcastle en Vereeniging, en die bedreigde toekoms van Vanderbijlpark, is ‘n nasionale ramp. Die federasie blameer dekades van privatisering, korporatiewe gierigheid en regeringsmislukking vir die ineenstorting, en waarsku dat duisende werksgeleenthede en hele gemeenskappe in gevaar is. Asive Dyani van Saftu doen ‘n […]