# Die vakbond GIWUSA verwelkom die brandstofprysverlagings hierdie maand. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê die daling in dieselpryse is veral betekenisvol, aangesien dit die druk effens kan verlig op die logistieke kettings wat die land van noodsaaklike goedere voorsien. Hy sê die vakbond hou egter vol die huidige brandstofprysmodel en die oliebedryf is inherent […]
# Die vakbond GIWUSA sê hy eis die hernasionalisering van Sasol en die onteiening van alle privaat oliemaatskappye, raffinaderye en kleinhandelnetwerke. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê hierdie bates moet gekonsolideer word en ‘n nuwe, kragtige Suid-Afrikaanse Nasionale Petroleummaatskappy moet op die been gebring word. Hy sê hierdie organisasie se mandaat sal wees om die […]
# Die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging, in vennootskap met die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid en die Britse Hoë Kommissariaat, bied vandag ‘n seminaar in Johannesburg aan. Die geleentheid wil bewustheid versterk oor die ekonomiese vennootskap tussen lidlande van die Suider-Afrikaanse Doeaneunie en Mosambiek met die Verenigde Koninkryk. Die ooreenkoms waarvan Suid-Afrika, […]
# The General Industries Workers Union of South Africa says it demands the re-nationalisation of Sasol and the expropriation of all private oil companies, refineries, and retail networks. GIWUSA president Mametlwe Sebei says these assets must be consolidated into a new, powerful South Africa National Petroleum Company. He says this entity’s mandate will be to […]
# The General Industries Workers Union of South Africa has welcomed the fuel price decreases for this month. GIWUSA president Mametlwe Sebei says the decrease in diesel prices is particularly significant, as it may slightly ease the pressure on the logistics chains that supply the country with essential goods. He says the union maintains that […]
# The Trade, Industry and Competition Department, in partnership with the South African Chamber of Commerce and Industry and the British High Commission, is hosting a seminar in Johannesburg today. The event seeks to raise awareness about the Southern African Customs Union Member States-plus-Mozambique-UK Economic Partnership Agreement. The deal, involving South Africa, Botswana, Lesotho, Namibia, […]
# Die Suid-Afrikaanse ingenieurs- en kontrakteringsgroep van maatskappye, Murray en Roberts, se sakereddingspraktisyns het ‘n bykomende 80-miljoen-rand se finansiering verkry. Die groep is in November 2024 vrywillig in sakeredding geplaas. Praktisyn Josh Cunliffe sê befondsing was tot nou instrumenteel in die bestendiging van Murray en Roberts se voortgesette sakereddingspogings. Hy sê daarby het die befondsing […]
# Die Stad Kaapstad sê sy Produktiwiteits- en Bevoegdheidsprogram het sedert sy begin net meer as twee jaar gelede, 28 sakeondernemings ondersteun en 776 werksgeleenthede gered. Die program staan klein, medium en mikro-ondernemings by wat in nood is of leiding nodig het oor die verbetering van hul werksaamhede. Die ondernemings word beoordeel en kry dan […]
# South African engineering and contracting group of companies, Murray and Roberts Holdings Limited’s business rescue practitioners have secured an additional 80-million-rand in post-commencement finance. The group entered into voluntary business rescue in November 2024. Practitioner Josh Cunliffe says funding to date has been instrumental in stabilising Murray and Roberts’ business rescue proceedings. He adds […]