# Die Nasionale Verbruikerskommissie het ‘n kennisgewing uitgereik aan eienaars van die BMW 3-, 4-, 5-reeks en Z4-, X3- en X4-modelle oor foutiewe knormoere. Die woordvoerder, Phetho Ntaba, sê 12-duisend-491 voertuie wat sedert 2016 in Suid-Afrika verkoop is, se enjin-aansitmotors kan foutief wees. Sy versoek eienaars om gemagtigde handelaars te besoek en dit onmiddellik te […]
# The National Consumer Commission has issued a notice to owners of BMW 3, 4, 5 Series, Z4, X3, and X4 models over a starter motor defect. Spokesperson Phetho Ntaba says 12-thousand-491 vehicles sold in South Africa since 2016 may cause engine-start failures. She urges owners to visit authorised dealerships to replace the starter motor […]
# Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, Samantha Graham-Maré, het eienaars van groot openbare en privaat geboue versoek om teen 7 Desember vir energieprestasiesertifikate te registreer. Die sertifikate dui ‘n gebou se energie-doeltreffendheid aan en help om koste en kweekhuisgasuitstralings te verminder. Bykans agt-duisend geboue is sedert 2020 geregistreer, met Gauteng wat die meeste geregistreer […]
# Die ANC het die tien belangrikste ingrypings uiteengesit om ekonomiese groei te bevorder en werk te skep. President Cyril Ramaphosa het tydens die afsluiting van die spesiale nasionale uitvoerende komiteevergadering in Boksburg gesê die maatreëls fokus op die uitbreiding van elektrisiteitsinfrastruktuur, die herlewing van die chroom- en mangaanbedrywe, die bevordering van plaaslike ekonomiese ontwikkeling […]
# The ANC has outlined ten priority interventions to boost economic growth and create jobs. Speaking at the closing of the special national executive committee meeting in Boksburg, president Cyril Ramaphosa said the measures focus on expanding electricity infrastructure, reviving the chrome and manganese industries, driving local economic development, and scaling up public employment and […]
# Die Hospitaalvereniging van Suid-Afrika se jaarlikse konferensie vind tands in Sandton, met die fokus op innovering en die toekoms van gesondheidsorg-voorsiening. Die geleentheid bring meer as 200 gesondheidspersoneel, beleidmakers, en bedryfsleiers bymekaar om universele gesondheidsorg, leierskap, en pasiënt-gesentreerde innovering te bespreek. Die uitvoerende hoof van HASA, Dumisani Bomela, het aan SABC News gesê die […]
# The Electricity and Energy deputy minister, Samantha Graham-Maré, has urged owners of large public and private buildings to urgently register for energy performance certificates by 7 December. The certificates indicate a building’s energy efficiency and help reduce costs and greenhouse gas emissions. Since 2020, nearly eight-thousand buildings have been registered, with Gauteng leading and […]
# FirstRand Namibië het sy kliënte ingelig dat FNB se kitsbanke voorlopig nie die nuwe banknote van die Bank van Namibië kan aanvaar nie. Die bank sê die OTMs kan wel kontant uitbetaal, maar het tegnologiese opgraderings nodig om die nuwe note vir deposito’s te verwerk. Kirsty Watermeyer van FNB moedig kliënte aan om dienste […]
# COSATU het aangekondig hy sal môre (7 Oktober) landswyd betoog, oor die voortdurende ekonomiese uitdagings en om te vra vir die beperking van afleggings en werkbeskerming. Die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika voer aan die staking is verouderd en ondoeltreffend, en beklemtoon die 93-persent nie-deelname van werknemers. Die vereniging sê COSATU se optrede weerspieël ‘n […]