# Transnet sê hy verwelkom die besluit van die Verenigde Nasionale Vervoervakbond om sy lede te vra vir ‘n stemming want dit sal ‘n ware weerspieëling wees van werknemers se wense. Die vakbond gaan sy lede nader om te stem oor ‘n stakingsproses na loononderhandelings met die staatsinstelling Maandag op ‘n dooiepunt uitgeloop het. Transnet […]
# Transnet says it welcomes the decision by the United National Transport Union to ballot its members, as this will serve as a true reflection of employees’ wishes. The union is set to approach its members for a strike balloting process after wage talks with the state-owned entity deadlocked on Monday. Transnet says the final offer […]
# Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het ‘n 8,73-persent verhoging in Transnet se toelaatbare inkomste vir die 2025/26 finansiële jaar goedgekeur. Dit het ‘n 5,23-sent per liter styging in brandstofpryse tot gevolg. ‘n Verdere 5,71-persent verhoging in toelaatbare inkomste vir die 2026/27 finansiële jaar sal lei tot ‘n bykomende 3,80-sent per liter styging. Nersa sê […]
# The National Energy Regulator of South Africa has approved an 8.73-percent increase in Transnet’s allowable revenue for the 2025/26 financial year, resulting in a 5.23-cents per litre rise in fuel prices. A further 5.71-percent increase in allowable revenue for the 2026/27 financial year will lead to an additional 3.80-cents per litre increase. Nersa says […]
# Rise Mzansi het die minister van Finansies, Enoch Godongwana, gevra om die voortslepende begrotingsdooiepunt dringend op te los. Die party sê die vertraging benadeel die land se geloofwaardigheid en ekonomie. Rise Mzansi stel voor daar moet gesny word aan die 500-miljoen-rand vir die weermag se onttrekking uit die Demokratiese Republiek die Kongo, miljarde wat […]
# Rise Mzansi has called on Finance minister Enoch Godongwana to urgently resolve the ongoing budget impasse. The party says the delay is damaging South Africa’s credibility and economy. It proposes cutting 500-million-rand from the army’s withdrawal from the Democratic Republic of Congo, collecting billions in unpaid taxes, and reducing wasteful public spending. Rise Mzansi’s […]
# Die Internasionale Energie-agentskap sê wêreldwye olie-aanvraag sal vanjaar laer wees as wat voorspel is, aangesien toenemende handelspanning ekonomiese vooruitsigte onder druk plaas. Amerika se invoere van olie, gas en geraffineerde produkte is wel van tariewe vrygestel, maar ander heffings het vrese oor inflasie en resessie veroorsaak en ruoliepryse na die laagste vlak in vier […]
# The International Energy Agency says global oil demand will be lower than previously forecast this year as rising trade tensions weigh on the economic outlook. While US imports of oil, gas and refined products have been exempted from President Donald Trump’s tariffs, his other levies have raised fears of inflation and recession, pushing crude […]
# Die maatskaplike sekerheidsagentskap SASSA het bevestig begunstigdes kan voortgaan om hul gouekaarte te gebruik totdat almal hul swartkaarte het. Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse Reserwebank die Posbank opdrag gegee het om te verseker daar is nie onderbrekings in die betaling van toelaes tydens die oorgangsproses nie. Andile Tshona van SASSA moedig begunstigdes aan om […]