# ʼn Ekonoom aan die Noordwes-universiteit se Sakeskool, Raymond Parsons, sê die Suid-Afrikaanse Reserwebank se besluit om die terugkoopkoers met 25 basispunte tot sewe-persent te verhoog, is ʼn voorsorgmaatreël teen toekomstige inflasie. Hy sê egter daar is steeds beperkte bewys van sterker inflasie-verwagting en die verhoging se tydsberekening is debatteerbaar gegewe die swak groeivooruitsig. Parsons […]
# Die Hooggeregshof in Johannesburg het die eienaars van Marble Towers in die middestad se dringende aansoek met koste van die hand gewys. Die hof het die eienaars gelas om nie verder strukture in en om die gebou op te rig nie, en verklaar dit is onregmatig aangesien daar geen goedgekeurde bouplanne is nie en […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, verwelkom die ondertekening van ʼn belangrike eindpunt-operateur-ooreenkoms vir ʼn fasiliteit vir vloeibare aardgas by die Ngqura-hawe in die Oos-Kaap. Creecy sê die projek is ʼn bepalende stap na energiesekerheid, infrastruktuurontwikkeling en ekonomiese groei. Die ooreenkoms gee goedkeuring dat die Strategiese Brandstof-fonds ʼn fasiliteit bou om vloeibare aardgas in […]
# Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het die terugkoopkoers met 25 basispunte tot sewe-persent verhoog weens hoër inflasie. Stygende oliepryse wêreldwyd, voortslepende geopolitieke spanning en onlangse oorstromings het die land se ekonomiese vooruitsigte verswak en inflasie laat styg. Die bank se president, Lesetja Kganyago, sê inflasie het in April tot vier-persent toegeneem, hoofsaaklik weens brandstof- en vervoerkoste, […]
# The South African Reserve Bank has increased the repo rate by 25 basis points to seven-percent due to rising inflation risks. Rising global oil prices, ongoing geopolitical tensions and recent flooding have weakened the country’s economic outlook and pushed inflation higher. Governor Lesetja Kganyago says inflation rose to four-percent in April, driven mainly by […]
# Die EFF-leier, Julius Malema, sê Afrika bly ekonomies oneweredig weens ’n gebrek aan ontwikkeling in die vervaardiging- en nywerheidsektor, ondanks sy uitgebreide natuurlike hulpbronne. Hy het op die EFF se Afrikadag-beraad in Pretoria gesê Afrika dra slegs sowat 2,5-persent by tot die wêreldekonomie terwyl dit bykans 18-persent van die wêreld se bevolking verteenwoordig. Malema […]
# Die uitvoerende hoof van die Mineraleraad Suid-Afrika, Mzila Mthenjane, sê gedissiplineerde beleidshervorming, vernuwing en sterker vennootskappe kan groei en werkskepping in Suid-Afrika se mynbousektor ontsluit. Mthenjane het tydens die raad se jaarvergadering gesê mynbou is steeds van kritieke belang vir ekonomiese ontwikkeling en nywerheidsgroei. Hy het die belangrikheid van infrastruktuurhervorming, regulatoriese sekerheid en belegging […]
# Transport minister Barbara Creecy has welcomed the signing of a major terminal operator agreement for a liquefied natural gas facility at the Port of Ngqura in the Eastern Cape. Creecy says the project marks a decisive step towards energy security, infrastructure development and economic growth. The agreement authorises the Strategic Fuel Fund to build […]
# Die tegnologiefirma Meta het die wêreldwye ontplooiing van betaalde “Plus”-intekeningvlakke van sy belangrikste toepassings aangekondig. Die produkhoof by Meta Platforms, Naomi Gleit, het amptelik die betaalde wêreldwye intekening onthul. Instagram Plus en Facebook Plus kos elk ongeveer 65-rand per maand, en WhatsApp Plus ongeveer 50 rand. Dit bied gevorderde inhoudontledings, profielaanpassingsopsies en uitgebreide koppelvlakinstrumente […]