# The Congress of South African Trade Unions Johannesburg has welcomed key aspects of the City of Johannesburg’s 2026/27 budget, including the Politically Facilitated Agreement finding aimed at addressing salary disparities among municipal workers. The federation says fair worker compensation must be balanced with fiscal discipline. COSATU also backed plans for inner-city rejuvenation and safety […]
# A new South African Sorghum Bioethanol study has found strong commercial potential for bioethanol production using crops such as sorghum and sugar cane. Speaking at a roundtable in Sandton, industry leaders and farmers said clear demand, stable pricing and government support were needed before large-scale crop planting could begin. The study, commissioned by the […]
# The South African Reserve Bank says it remains focused on protecting inflation credibility amid ongoing global and domestic uncertainty. Governor Lesetja Kganyago warned that rising oil prices, geopolitical tensions and climate-related shocks are driving higher inflation and weaker growth. Kganyago says the bank’s priority is to keep inflation expectations anchored and to guide inflation […]
# Die Stad Kaapstad sê ʼn positiewe vooruitsig-aanpassing van Moody’s Ratings is ʼn teken van vertroue in sy regering, finansiële bestuur en dienslewering. Die graderingsagentskap het die stad se vooruitsig van stabiel na positief aangepas danksy goeie finansiële prestasie, hoë inkomste-invordering, lae skuldvlakke en gesonde finansiële beplanning. Die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Siseko Mbandezi, sê die […]
# Die vakverbond Cosatu in Johannesburg verwelkom belangrike aspekte van die Stad Johannesburg se 2026/27-begroting, onder meer die Polities Gefasiliteerde Ooreenkoms wat salarisverskille onder munisipale werkers wil aanspreek. Die vakverbond sê regverdige vergoeding vir werkers moet gebalanseer word met fiskale dissipline. Cosatu ondersteun ook planne om die middestad te vernuwe en veiligheid te verbeter en […]
# Die Suid-Afrikaanse Reserwebank sê hy bly gefokus op die beskerming van inflasie-geloofwaardigheid te midde van voortslepende wêreldwye en plaaslike onsekerheid. President Lesetja Kganyago waarsku stygende oliepryse, geopolitieke spanning en klimaat-verwante skokke laat inflasie styg en ekonomiese groei verswak. Hy sê die bank se prioriteit is om inflasie-verwagtings te anker en mettertyd weer op sy […]
# Build One South Africa sê die rentekoersverhoging van sewe persent sal die lewe moeiliker maak vir huishoudings en besighede wat reeds onder finansiële druk is. Die party voer aan die verhoging van 25 basispunte sal skuldterugbetalings verhoog terwyl baie mense reeds sukkel om deur die maand te kom. Roger Solomons van BOSA sê die […]
# Die vakbondfederasie Cosatu het die Suid-Afrikaanse Reserwebank se besluit om die terugkoopkoers met 25 basispunte tot sewe-persent te verhoog, gekritiseer. Die federasie voer aan die stap sal skuldkoste verhoog en die druk sal vererger op werkers en huishoudings wat reeds sukkel met die hoë lewenskoste. Matthew Parks van Cosatu vra ‘n einde aan verdere […]
# ʼn Nuwe studie van Suid-Afrikaanse sorghum-bio-etanol het goeie handelspotensiaal gevind vir die vervaardiging van bio-etanol deur gewasse soos sorghum en suikerriet te gebruik. Boere en leiers in die bedryf het by ʼn byeenkoms in Sandton gesê ʼn duidelike aanvraag, bestendige pryse en regeringsondersteuning is nodig voor grootskaalse gewasaanplanting kan begin. Die studie in opdrag […]